Rensburghoek Gaste Plaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Bouke S - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam, gasheer was baie behulpsaam.
Tersia S - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties, die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en sal ek beslis teruggaan om daar te gaan kuier!
Alrike F - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent service, food and the place to relax.
Derick O - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Rensburghoek Gaste Plaas se terugvoer
Baie Dankie Derick, dit was heerlik om jul hier te he, lekker gesels.
Adam C - Nov 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Rensburghoek Gaste Plaas se terugvoer
Dankie Adam, dis so lekker om mense te verwelom wat waardeer wat ons bied!!
Rupert B - Jun 2018
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste met heerlike kos!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom