Rhebokskraal Olyf Landgoed
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhebokskraal Olyflandgoed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rhebokskraal Olyf Landgoed is op 'n werkende olyfplaas net 2 km buite McGregor, 'n klein dorpie tussen die berge in die Wes-Kaap. Rhebokskraal is 'n prentjiemooi toevlugsoord waar jy kan ontspan en rus.
Rhebokskraal bied sakpas-akkommodasie op die plaas in 'n rustieke plaaskothuis, Dove Cottage en die Silver-Green Shepherds Hut.
The Dove Cottage bied 'n uitsig oor die olyfboorde en die plaasdam. Dit het 'n kombuisie, 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n klein kaggeltjie. Die kothuis is toegerus vir selfsorg met beddegoed, handdoeke en kombuistoebehore. Daar is ook 'n privaat buitebad.
Die Silver-Green Shepherds Hut staan op ysterwiele en is 'n klein huis met 'n dubbelbed, 'n kombuis, 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n ou gietysterbad met warm en koue water in die olyfboord.
'n Olyfkultuurtoer kan op versoek gereël word waar gaste die boorde kan verken, olywe kan proe en 'n maaltyd onder 'n eikeboom.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ilana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Rhebokskraal Olyflandgoed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Rhebokskraal Olyf Landgoed het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhebokskraal Olyflandgoed, McGregor, 6708, Wes-Kaap