Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Nicolette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasmagories. Baie nice gewees, lekker dinge om kinders mee besig te hou en die swembad 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Nicolette. Baie dankie vir die pragtige 5-ster resensie! Ons is so bly om te hoor julle het dit "fantasmagories" gevind. Dit is vir ons altyd ’n prioriteit dat die jongspan hulself geniet, so ons is verheug dat die aktiwiteite en die swembad in die kol was. Ons hoop om julle en die gesin gou weer by ons te verwelkom! Groete, Rhino Manor span.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthin D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Gasvryheid van die eienaar was werklik besonders lekker. Was wonderlik gewees. Baie lekker braai en kuiergeriewe. Ook bootreis bespreek wat eienaar ons op die dam uitgevat het. Ons was 'n paar koshuisvriende wat 'n begrafnis op Luckhoff bygewoon het van 'n ander universiteitsvriend. Ons was 'n groep vriende wat saam daar gebly het; ons kon nie vir beter gevra het nie. 'n Veilige atmosfeer beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Marthin. Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit is vir ons 'n groot voorreg om te hoor dat u verblyf, ten spyte van die moeilike rede vir u besoek, so positief was. Ons streef altyd daarna om 'n atmosfeer van warm gasvryheid en veiligheid te skep, en ons is veral bly om te hoor dat die eienaar se persoonlike diens en die kuier- en braaigeriewe julle tyd saam so aangenaam gemaak het. Dit was 'n plesier om julle groep koshuisvriende te huisves, en ons is bly dat die bootreis op die dam ook 'n hoogtepunt was. In sulke tye is dit belangrik om 'n veilige hawe te hê waar vriende mekaar kan ondersteun, en ons is dankbaar dat ons deel daarvan kon wees. Ons hoop om u in die toekoms, onder gelukkiger omstandighede, weer by ons te verwelkom! Groete, Rhino Manor span.

John-Ross P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie netjies, skoon en waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste. Dankie vir jou wonderlike resensie! Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Groete, Rhino Manor span.

John-Ross P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Pragtig, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste John-Ross. Dankie vir jou wonderlike resensie! Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Groete, Rhino Manor span.

Tanya R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

N/a. Akkommodasie was netjies en personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Tanya Ons is bly om te hoor dat u die akkommodasie netjies gevind het en dat ons personeel se vriendelikheid en behulpsaamheid 'n positiewe indruk gemaak het. Groete, Rhino Manor-span.

Tanya R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Kamer was skoon en netjies. Het gebruik gemaak van hul wasgoeddiens (1x broek) geen addisionele koste. Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Tanya Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat u die kamer skoon en netjies gevind het. Dit is ook wonderlik dat ons wasgoeddiens aan u behoeftes kon voldoen. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Rhino Manor span.

Judy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely stay. Very neat and beautiful. The shower was nice and the kitchen was well equipped. Lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Thank you for such a lovely review! We're so happy to hear you enjoyed a beautiful and neat stay with us, and that our shower and well-equipped kitchen added to your comfort. Your positive feedback truly brightens our day! We'd love to host you again whenever your travels bring you this way. Warm regards, Rhino Manor team.

Stefan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Naby PK le Roux dam en Oranje. Ja, baie lekker en in baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Stefan. Dankie vir jou wonderlike resensie. Die prentjiemooi omgewing en die gerieflike ligging naby PK le Rouxdam en Oranje is iets om te aanskou. Dit is heerlik om te hoor ons het jou verwagtinge oortref. Groete, Rhino Manor span.

Liria D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties! Was heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Dankie Liria dat jy die tyd geneem het om jou positiewe terugvoer te deel! Ons is opgewonde dat jy jou algehele verblyf geniet het. Ons hoop jy kies ons weer om by ons te bly met jou volgende besoek aan Vanderkloof.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

64 Patrysblom Street, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZmM3ZDgxLWIwMDEtNDQ3NC05NzFkLWJkM2E1NTM3MWMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 64 Patrysblom Street Vanderkloof 8770 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.999396204705 24.744555652141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang