Vanderkloof Akkommodasie by Rhino Manor | LekkeSlaap
+33

Rhino Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrysblomstraat 64, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rhino Manor bied luukse selfsorgverblyf in Vanderkloof, 'n vakansie-bestemming in die Noord-Kaap. Die tweede grootste mensgemaakte meer in Suid-Afrika is reg op ons voorstoep. Verblyf word gebied in selfsorgeenhede en -woonstelle vir sakereisigers, besigheidsverteenwoordigers, toeriste en besoekers.

The Manor bied slaapplek vir tot 40 mense in verskillende woonstelle. Die een eenheid het 4 slaapkamers met 2 enkelbeddens per kamer. Drie ander eenhede het elkeen 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens per kamer. Daar is ook nog 3 woonstelle wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die ander woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 kamers met 2 enkelbeddens per kamer. Nog 'n eenheid het slaapplek vir 6 met 'n privaat swembad en die res van die eenhede het 'n gemeenskaplike swembad en speelgrond.

Geriewe soos lugversorging, veilige onderdakparkeerplek, DStv en braaigeriewe verseker dat jy amper so tuis voel soos by die huis. Die eenhede is volledig toegerus en jy hoef net lappies en kos saam te bring. Gaste kan ook gerus die gasvryheid van een van die dorpsrestaurante op die proef stel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 74 resensies vir Rhino Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Patrysblomstraat 64, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rhino Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrysblomstraat 64, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl8Hj0vmJdYahucUgT9pik5eBhrLeAihNa9ncus2Vn96e3YWeN8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 64 Patrysblom Street Vanderkloof 8770 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.999606424695 24.744480550289
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za