Rhino Rest
8 gaste
2 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Geelstert Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rhino Rest bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Struisbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daarbenewens is daar 2 dubbelslaapbanke beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 2 badkamers: een met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet, en die ander met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi-geriewe.
Gaste het toegang tot 'n binnenshuise braai-area sowel as veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sheila Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 25 Geelstert Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Geelstert Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang