+23
Gastehuis in Franschhoek

Rickety Bridge Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Erich L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Voel soos jou eie huis. Wonderlik gewees. Wat 'n wonderlike ervaring. Voel soos jou eie huis. Personeel so vriendelik en die ontbyt was so lekker gewees en om by die vuur te kon sit in die kombuis. Skoon en ons was net mal daaroor. Ons sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quiwin
Rickety Bridge Estate
Baie dankie vir die posetiewe terugvoering, Erich. Die Manor House is so n unieke verblyf opsie, en ons is bly dat julle dit by ons geniet het. Vriendelike Groete, Tanya & die span

Roelize P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2018

Goeie keuse. Alles was ideaal, behalwe dat wanneer daar ander gaste ook bly, is die stortwater te min. Die druk en temperatuur val. Die WiFi is ook maklik om te gebruik teen so 2Mbps. Oor algemeen baie gelukkig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chazelle E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2015

Altyd heerlik! Dit is nou die derde keer wat ons vir 'n langnaweek hier bly. Elke keer is spesiaal en die ou huis word net beter en beter! Ontbyt en diens skitterend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Quiwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9MxAXvsOZCzIX4FYAWPtoQy51a4sYsUwTEDuzSnzTImAFJogHt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R45 Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.900277206034 19.091213343872
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang