Selfsorg in Britstown

Rietpoort Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Org V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Karooplaas verblyf en gasvryheid op sy beste. Fantastiese Karoo verblyf en gasvryheid op sy beste. Die twee kothuise was smaakvol opgemaak en versier in 'n tipiese en tradisionele Karoo manier. Tot die tafels was gedek toe ons daar aankom. Kamers en badkamers was ruim en skoon. Kombuis het alles en nog meer vir gemaklike verblyf. Silwerskoon swembad by die hoofhuis was die beste na 'n lang dag in die kar en warm laatmiddag hitte. Veilig vir stap en fietsry. Uitstekende braaigeriewe met hout om te koop. R30 vir 'n sak krukdroeë Karoohout is 'n winskoop gewees. Ek het al die hout by die kothuise gekoop en saamgevat. 'n Lieflike reëmbui het uitgesak terwyl ons op die stoep gesit het. Die lekkerste reuk ooit! Didi, die gasvrou, het kom groet en haarself voorgestel. Vriendelike gasvryheid soos ons verwag in die Karoo. Tot die kinders wat op die grasperk gespeel het, het vir ons gewaai en gegroet. Dankie Didi en almal wat betrokke was om ons een aand se verblyf lekker te maak. Sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie mooi plek in 'n rustige atmosfeer. Rietpoort Guesthouse bied ’n uiters gerieflike en netjiese verblyfervaring, volledig toegerus vir ’n ontspanne wegbreek of oornagstop. Die plaas is veilig en pragtig, met ’n egte plaasatmosfeer wat jou onmiddellik tuis laat voel. Die huis is skoon, stylvol en voorsien van alles wat jy nodig het. Hier kan jy die rustigheid van die plaas geniet, omring deur diere en die mooiste sonsondergange wat jou dag perfek afsluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende verblyf en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel! Rietpoort Guesthouse is uiters gerieflik, netjies en goed toegerus, perfek vir ’n ontspanne wegbreek of oornag. Veilige en pragtige plaas. Vriendelike eienaar. Heerlike bed. Baie ruim huisie. Naby die N12, goeie grondpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
1 nag
5.0
Okt 2025

Pragtige plek in 'n rustige plaas atmosfeer. Heerlik gekuier en daar is in al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great Karoo farm stay. Lovely self-catering unit in the Karoo. Didi is a wonderful host. We enjoyed exploring the farm on our hikes/runs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtig, skoon, netjiese verblyf baie goed toegerus met regte plaas atmosfeer. Baie mooi rustige plaas met baie diere en mooiste sonsondergang. Pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike oornag akkommodasie in die Karoo. Netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie. Warm komberse en 'n kaggel 'n bonus in die koue Karoo aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Als puik van die huis tot die diere. Rus vir die siel in die skoon vars lug van die Karoo. Gasvrou uiters vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loulene O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Gerieflik, gemaklik en baie rustig. Rietpoort het alles wat mens nodig het. Die plaas is pragtig. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Servaas H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker oornag, gerieflik en naby die teerpad. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rietpoort Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb07ec678ff7b2475181baf92c0094b0344f150597814102a3f6a1f4a3c4c40984eb25408b8bdefc8424376bf0b4b15b2cd47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 Rietpoort Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.765470972673 23.469193717637
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang