Britstown Akkommodasie by Rietpoort Gastehuis | LekkeSlaap
+22

Rietpoort Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir Rietpoort Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B

Fantastiese verblyf by Rietpoort Guesthouse!

Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Ons was verras met die mooiste plekkie op 'n plaas naby Britstown. Baie dankie vir al die detail in ons huisie. Daar was als wat ons nodig gehad het. Tot ons tafel vir aandete was ook klaar gedek, met pakkies oatspap vir die volgende oggend. Die een slaapkamer is toegerus met 3 enkelbeddens, en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Baie dankie vir 'n lekker skoon en netjiese plekkie.

Sonya M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya M
Gesin met klein kinders

Goeie eenheid met vuurmaakhout en alles wat nodig. Goed toegerus. Verwelkom deur eienaar.

Baie goed. Goeie eenheid met vuurmaakhout en alles wat nodig. Goed toegerus. Verwelkom deur eienaar.

Christo V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik gerieflik en vriendelik.

Fantastiese Karoo vriendelikheid en verblyf. Ons gesin het die tyd by Rietpoort terdeë geniet en sal ongetwyfeld voortaan daar tuis gaan op pad Kaap toe.

Wouter J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter J
Gesin met tieners

Aangenaam. Smaakvol.

Sinkplaatpad om daar te kom, maar smaakvolle akkommodasie - selfs moerkoffie! Rustig!

Riana M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Gesin met klein kinders

Pragtige oornagverblyf.

Rustig, skoon en asemrowend mooi. Boek gerus hier.

Elsa M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Gesin met klein kinders

Rietpoort het ons aangenaam verras. Alles wat mens nodig het, en silwerskoon!

Omdat Rietpoort gastehuis op 'n plaas is, maak die bestuur voorsiening vir alles wat nodig mag wees - van muskietweerder tot yskoue drinkgoedjies in die yskas! Die huisie is volledig en smaakvol toegerus; selfs 'n stoof in die kombuis. Baie dankie, Didi, vir die heerlike Karoo-braaipakkies en besondere lekker slaaie. Danksy die lugreëling en dakwaaiers het ons rustig geslaap. Ons het veilig gevoel op die plaas, dit was nie eens nodig om die fietse af te haal en binne te bêre nie. Na baie jare se oorslaap in verskillende dorpe, lodges, hotelle en selfsorgverblyf in die Karoo, dink ek dat ons 'n plek gevind het waar ons ook sal vasbyt.

Adele L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele L
Gesin met tieners

What a pleasant surprise, good old farm experience.

The swimming pool is a blessing in December and the house is old style wood floors and the owner have all these smal,l but homely touches all over the house, loved it.

Casper D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Gesin met tieners

Lieflike plaas-gasvryheid!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Tannie Petro en Oom Bassie op hierdie lieflike, werkende Karooplaas. Die wooneenheid was pragtig skoon, stylvol en is lekker bederf met heerlike beskuit. 'n Stappie teen die koppie het gesorg vir pragtige foto's van die omgewing.

Riana K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K
Saam met vriende

Absoluut netjies, stylvol, rustig en privaat.

Dit was werklik 'n lafenis om op die plaas te kon rus vir die nag. Die olywe en drinkgoed wat in die yskas te koop is, was wonderlik. Verder was daar heerlike vars melk vir ons beskikbaar gewees. Die kroon op dit alles was om na die sterre te kon kyk sonder stad se ligte en geraas. Dankie Didi en familie dat jul hierdie juweel met ander deel.

Cornell G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell G
Gesin met klein kinders

Rietpoort was just what we needed!

The farm house is rusty as expected, but it met our expectations. Didi, the host, was very friendly and welcomed us with open arms. We had a ball of a time even if it was only for one night. There is air-conditioning, jungle gym for the kids plus a trampoline my wife liked and a pool. Even though the farm is out of town, we still had signal. The 7 km gravel road from the main road might be a battle for normal cars, but would be a breeze for any SUV. We will definitely stay there again!

Leendert P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en luuks.

Ruim en netjiese gastehuis met al die nodige toebehore. Stil en rustige omgewing en weg van 'n besige pad. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Gideon P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon P
Gesin met klein kinders

Rustig plaaslewe.

Pragtige ou plaashuis en gasvrye mense. Maak die heerlikste aandetes. Die kinders kon op die plaas rondloop, sien en help met plaaswerk. Sal beslis weer 'n draai maak daar. Die enigste sleg was die 6 km-grondpad na die plaas is baie uitgery.

Deon J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, vriendelike plaas-akkommodasie. Alles wat jy nodig het en meer!

Sien sterre.

Talita S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.

Rietpoort Guesthouse is netjies en mens voel sommer baie welkom met die intrapslag. Ons twee honde was ook welkom. Dis ook altyd 'n bonus as 'n plek 'n stort en 'n bad het - baie dankie!

Wanda P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met alles benodig in plek.

Didi, die gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend met ons 2 Schnauzers. Die spelery van hulle kindertjies op die plaas was wonderlik om te sien. Die verblyf bied alles en dan nog meer. Dit is nou ons oorblyplek in Britstown - geen twyfel.

Tilla K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K
Gesin met klein kinders

Mooiste mooi juweel in Karoo.

Wonderlike plekkie en gasvrou Didi het lekker bykosse vir ons braai verskaf.

Martin F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en verblyf.

Beide besoeke onlangs was besonder aangenaam en het bygedra tot die oorwegend aangename reis en vakansie.

Martin F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oorblyplek tussen ons en die Kaap.

Heerlike reis onderneem. Die oornagblyplek was net reg geleë om die reis te voltooi sonder vermoeienis. Dit is baie veilig. Didi se kookkuns is uitstekend. 'n Ware rusplek!

Maretha O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha O
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Rietpoort het al my verwagtinge oortref. Ek sal beslis weer daar oornag.

Johan K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met tieners

Pragtig, skoon en netjiese plaasverblyf.

Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad wat jou sommer onmiddellik laat welkom voel. Dit is die ideale oorslaapgastehuis van die Kaap af terug binneland toe. Alles was baie netjies en silwerskoon. Ek gaan beslis hierdie gastehuis weer my halfpadstop maak. Dit is lekker ver van die hoofpad geleë en dus doodstil. Dit was gelukkig donkermaan, ek het die pikdonkerte baie geniet. Ons het van die plaaslike produkte gekoop. Ek is jammer ek het nie baie meer gekoop nie. Die braaipakkies en olywe is heerlik. Didi, baie dankie vir julle gasvryheid.

Jasper J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper J
Saam met vriende

Puik Karoo-rustigheid.

Dit is asof jy op jou eie plaas is. Smaakvol versier. Sal graag langer wou bly.

Derrick B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tyd staan stil, tyd om rustig te wees en te geniet!

Die gasvryheid en alles wat net reg was het ons dadelik laat tuis voel. Vergete is die lang pad en uitsien na die braai en kuier het oorgevat. Beslis 'n hoogtepunt op ons reis deur die Noord-Kaap.

Fiona M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M
Saam met vriende

Far exceeded my expectations.

A real pleasure to visit, warmly welcomed; wonderful touches, like farm fresh milk and rusks. The whole area was thoughtfully well decorated. Was such unexpectedly fabulously amazing visit.

Ronelle R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf!

Pragtige, goed toegeruste huisie op Karooplaas naby N12. Baie vriendelik ontvang. Sal dit beslis aanbeveel.

Willie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring, sal weer en weer daar gaan bly.

Sien sterre.

Callie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V
Gesin met tieners

Vriendelike eienaars - ons het onmmiddellik tuis gevoel.

Rustige plaasomgewing weg uit die gejaag van die stad. Daar is aan al ons behoeftes voldoen, selfs `n klein kontantkroeg in die huisie. Sal hierdie gastehuis sterk aangeveel.

Wilhelm R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm R
Saam met vriende

Pragtig en netjies.

Pragtige plek en baie netjies. Die eienaars is baie vriendelik en ons het nog nooit so helder sterreruim gesien nie.

Louis C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Gesin met tieners

Baie aangenaam en sal weer daar aandoen.

Die aanwysings na die gastehuis vanaf die hoofroete kan verbeter word. Die grondpad is in 'n swak toestand, gelukkig net 7 km se ry. Ons was egter voor ons verblyf deur die eienaar Didi gekontak en met duidelike aanwysings voorsien. Ons was ook bewus dat die laaste 7 km grondpad is, dis waarom ons 'n plaasbestemming gekies het. Ons huisie no. 2 was pragtig. Dit was 'n besonderse warm dag (38 grade) en die lugreëling in die voorkamer was heerlik. Die kamers was egter ongemaklik warm wat dit bitter moeilik gemaak het om te slaap. Die dakwaaiers het net die warm lug deurmekaar gemaak en geen verkoeling gebied. Lugverkoeling in die slaapkamers sal wonderlik wees. Ons het 'n heerlike gekookte maaltyd gekry! Dit was baie aangenaam na 3 weke se vleisbraai! Die cupcakes vir nagereg was egter die hoogtepunt! Ons het ook lekker geswem om af te koel. Baie dankie Didi en Gerhard, ons het baie lekker gekuier.

Mathilda P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda P
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier skoon en netjies, ons kom weer!

Ons kuier weer, baie dankie vir skoon, netjiese verblyf.

Arthur Charles Foster D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur Charles Foster D
Enkelreisiger

Baie rustig gewees. Het net daar geslaap.

Sal graag weer daar wil oornag.

Renee O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renee O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasatmosfeer.

Tipiese ou plaashuis-atmosfeer, baie lekker gebraai en gasvrou baie vriendelik. Stil en rustig daar!

Susan E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Saam met vriende

Heerlik gerieflike blyplek en gasvrye ontvangs. 'n Regte plaasgevoel.

Die huis sal jou laat verlang na jou ouma se huis. Heerlike matrasse en Didi het reggestaan met die heerlikste aandete na ons 660 km gery het. 'n Vonds wat ek regtig sal aanbeveel.

Petru V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petru V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het heerlik gebly, baie dankie Didi. Ons het tuis gevoel en die kinders het die plaas baie geniet. Jammer, ons kon nie langer bly nie. Sal beslis weer daar bly.

Klara C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klara C
Gesin met tieners

Salig!

Rustigheid vanself. Lekker om wakker te word op die rustige plaas.

Meisie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Rietpoort Gastehuis doen regtig baie moeite om die huis vir jou mooi te maak en jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. As 'n ekstra bonus is dit ook nog heerlik stil daar by hulle op die plaas. Voorwaar 'n baie lekker verrassing!

Saryke O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saryke O

Dit gastehuis is baie netjies ingerig en die kamers was pragtig.

Ons het regtig 'n heerlike aand daar gehad, dit was baie gerieflik, netjies en daar was nie 'n tekort aan enigiets nie. Dit was soos 'n oase na ons lang rit die dag. Ons sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak op pad Kaap toe en dit ook aanbeveel aan ander.

Beulah G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah G
Gesin met klein kinders

Fantasties! Didi was so gasvry en die kos was ongelooflik!

Dankie vir 'n heerlike oornag-ervaring en al julle vriendelikheid! Die swem was heerlik na 'n lang dag op die pad en die speelarea vir die kinders was baie oulik en het gehelp om van al die energie ontslae te raak! Didi het 'n koningsmaal voorgesit uit die boonste rakke - definitief 'n stop as ons weer deur die Karoo ry!

Jacques M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met tieners

Baie aangenaam. Uitstekende oornagplekkie.

Rietpoort was uitstekend toegerus en gasvryheid was wonderlik.

Nadine C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en skoon en netjies.

Baie gerieflik. Baie vriendelike diens! Persoonlike details in alles. Word aanbeveel!

Gw V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gw V
Gesin met klein kinders

Ontspannende atmosfeer na 'n lang dag op die pad!

Vriendelike gasvrou het mens dadelik laat welkom voel. Ruim en netjiese gastehuis met vars melk en heerlike beskuit. Kom weer terug!

Rochelle P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle P

Vyfster-verblyf!

Die gastehuis word met trots en vriendelikheid bedryf. Dit was baie netjies en skoon en ekstra moeite is gedoen om mens welkom te laat voel. Die moerkoffie was 'n genotvolle verassing en baie waardeer deur ons almal! Jy voel sommer tuis in die huis. Baie dankie!

Fanie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Baie dankie, ons het baie lekker oornag. Alles was reg. Vuurmaakhout, aanstekers en vuurhoutjies als het net reg gelê. Ons het regtig baie lekker oornag. Gasvryheid op sy beste.

Marzaan L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan L
Gesin met klein kinders

Rustige salige plaasverblyf.

Dit was 'n baie aangename verblyf, daar is aan klein goedjies gedink om ons verblyf aangenaam te maak. Huis was netjies en skoon en daar is vir ons braaihout neergesit om 'n vuurtjie te maak. Baie dankie Didi ons sal julle verseker weer sien as ons in die omgewing is.

Louis W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tot weersiens!

Ons was baie verras om soveel deftigheid/gerief in die middel van die Karoo aan te tref! Alles was puik ... tot 'n sjerrietjie by die kaggelvuur! Die aandete was van die lekkerste etes met nagereg ingesluit! Die gasvrou was baie vriendelik en bedagsaam!

Leon P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm, rustig en stil.

Die omgewing was 'n lafenis ná n lang warm dag. Die dekor en toerusting in die eenheid was keurig en volledig. 'n Warm verwelkoming en mooi gebaar was die reeds gedekte etenstafel. Die ontvangs was hartlik en die afskeid moeilik. Wou langer bly. Sien julle weer!

Chantal B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Pragtige plek. Skoon, netjies en rustig.

Die plek is regtig pragtig. Ons was aangenaam verras. Ons was wel moeg gery en die naaste eetplek is in Britstown wat so 20 km terug was op ons pad. Sal definitief weer daar oorslaap met wegneemetes of vleis vir 'n lekker braai. Sal dit beslis aanbeveel.

Stephanie L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L
Gesin met klein kinders

Lekker.

Baie lekker geslaap. Daar was net ongelooflik baie insekte en dit was vreeslik warm.

Pieter M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Werklik aangenaam.

Heerlike Karoo-sjarme met uitstekende en keurige afronding.

Ilze T - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze T
Gesin met tieners

Ons het uitgepak en ontspan - salig!

Voel soos huis - alles wat jy nodig het. Gawe mense - so lekker gerus. Wens ons het nie net oornag gestop nie.

Merle J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verwelkomend en lieflik.

Ons het so heerlik oornag, ons is 2 ure later as beplan daar weg. Baie dankie.

Johan D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met vriende

Super accomodation.

Rietpoort in itself is like a holiday. If you ever need peace of mind accommodation this is the place.

Penelope V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, rustig en pragtig.

Een van die beste oorslaapplekke tussen Pretoria en Kaapstad.

Johann V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Vriendelik ontvang, geriewe baie goed, huislik en gemaklik. Sou graag 'n paar dae wou oor bly.

Na 'n lang pad van Pretoria af was hierdie die oase wat ons nodig gehad het. Die laat-November hitte is gebreek met die lugversorger in die huis, en die aandag wat die eienaars aan soveel klein dingetjies gegee het is raakgesien en gewaardeer. Mens voel sommer onmiddellik tuis. Alles was pragtig skoon en 'n plesier om enigiets te gebruik. 'n Laat-aand bonus glasie sjerrie het die aand goed afgesluit voordat ons baie lekker geslaap het onder die kraakvars linne. Baie dankie, hopelik kan ons weer daar 'n draai maak. Die enigste kritiek is die baie beperkte boeket beskikbaar op die DStv kanaal, maar mens kom nie hierheen om TV te kyk nie. 'n Sinvolle ekstra diens sal egter WiFi wees.

Pierre D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Gesin met tieners

Uitstekend, netjies en rustig.

Puik plek, vriendelike mense, netjies, rustig en mooi area.

Natalie M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Gesin met klein kinders

Heerlike bederfhuis!

Sien die sterre.

Dirk J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk J
Gesin met klein kinders

Goeie ervaring, netjies en lekker.

Baie goeie waarde vir geld.

Rudolf G - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf G
Gesin met tieners

Goeie waarde.

Smaaklik gemeubileer, netjies en skoon.

Allan W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan W
Gesin met tieners

Very comfortable and clean. Hosts were most accommodating.

As an out of town stop-over, Rietpoort is an ideal location. Quite, old farm style house with all the amenities. It is a lovely place to stay at.

Dawie V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

`n Unieke ervaring so in die hart van die Karoo.

Ons het die aand na 20:00 eers by die eenheid aangekom, waar alles vir ons aankoms gereed gestaan het. Die stilte, rustigheid en sterreprag was vir my as stedeling `n aangename verrassing. Die eenheid was netjies, ruim en presies wat ons nodig gehad het na `n lang dag se reis van die Kaap af. Die lugversoriging en sifbedekkings voor die vensters was `n bonus. Ek het Rietpoort reeds vir vriende aanbeveel, en sal self weer toekomstig daar oornag.

Ilse G - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse G
Gesin met klein kinders

Ons het die plaas-omgewing geniet, ons verwelkoming was baie vriendelik.

Die huis was baie skoon en ons het als gehad wat ons nodig gehad het. Baie gasvry, skoon privaat en rustig!

Andre J - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie beïndruk met die geriewe en gasvryheid van die eienaar.

Sien die sterre hieronder.

Gezila D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezila D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word baie sterk aanbeveel - sal beslis weer daar oornag.

Was baie aangenaam verras met die wonderlike oase in die Karoo. Baie luuks, netjies en gasvry. Sal dit beslis aanbeveel en weer daar oorslaap.

Francois Z - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en lieflike mense!

Ons sal altyd weer daarheen gaan as ons in die omgewing is - beter waarde vir geld kry jy nie!

Rob S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob S
Gesin met klein kinders

An awesome, rustic, clean and friendly stop over.

Rietpoort ticks all the important boxes. Plenty of finishing touches! Will definitely stay there again.

Susan B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met tieners

So comfortable and clean with a touch of class

Comfortable and clean accommodation with extra welcoming care.

Thea V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thea V
Gesin met tieners

Dit was baie lekker. Geniet dit altyd!

Braaipakke te duur. Stortkop in huisie 2 werk nie goed nie.

Elzahn B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzahn B
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Die detail in die kothuis was baie spesiaal - van die kleinste hartjie tot die gedekte tafel. Ons het so spesiaal gevoel en dit is jammer dat ons net daar oopgeslaap het vir een nag. Ons sal beslis weer daar aandoen!

Stephan V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Ons het alles baie geniet.

Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIlqGw6tXT34zyk6HGvp2hfSAJsKgeHTP6GYy1Ee2Gpx0o7A63Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (vir 2 persone) 68 5 1 5 Rietpoort Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.765470972673 23.469193717637
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za