LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rietpoort Gastehuis | LekkeSlaap
+22

Rietpoort Gastehuis

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rietpoort Guesthouse lê naby die N12 duskant Britstown in die Noord-Kaap, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Dis die perfekte oornagplek waar jy jou vakansie in plattelandse elegansie en gemak kan begin.

Daar is 2 kothuise wat pragtig ingerig is. Die antieke stinkhoutmeubels bied 'n egte ouwêreldse atmosfeer. Elke kothuis bestaan uit 'n klein kombuisie, sit-/leefkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, en 2 slaapkamers. Ons kothuise is privaat en volledig toegerus vir selfsorg.

Ander geriewe sluit in waaier en verwarmers in die kamers, 'n kaggel en lugversorging. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit in swem, voetslaan en bergklim. Om in dié deel van die land sterre te kyk is regtig iets om te beleef. Moet ook nie die fantastiese Karoo sonsondergang misloop nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Rietpoort Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rietpoort-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rietpoort Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIlqGw6tXT34zyk6HGvp2hfSAJsKgeHTP6GYy1Ee2Gpx0o7A63Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 Rietpoort Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.765470972673 23.469193717637
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!