River Olive Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dirk B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Waarde vir geld. Sal weer plek besoek sou ek verblyf benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinten F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Lekker met baie waarde vir geld. Die plekkie was perfek, netjies skoon en baie veilig. Sal dit beslis aanbeveel vir alle reise van sakereis tot saam jou gesin. Sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie dankie vir 'n pragtige, netjiese plekkie en vriendelikheid. Netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus G
1 nag
4.8
Nov 2025

Baie lekker gebly. Is veilig en netjies. Ek het een nag oorgebly en die verblyf was perfek daarvoor. Sal ook goed dien as verblyf vir 'n paar dae met 'n besoek in BW. Alles was baie skoon en netjies. Wat aandag kort. Die kombuiswasbak se kraan kon nie toedraai nie en het aanhou drup. Kort nuwe wasbak. Die uitloop se prop het geen wasbak, dus loop die water uit terwyl jy skottelgoed was. Klein foutjies, maar irriterend omdat dit water mors.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franco B
1 nag
4.8
Okt 2025

Het als gehad wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Dit was maklik om in te klok en uit te klok. Als was netjies. Vir seker die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred M
1 nag
5.0
Apr 2024

Awesome! Real value for money, everything is just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag
4.6
Des 2024

Vinnig maar gerieflik. Baie gemaklik en vinnig vanaf hoofweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Lekker, rustig plekkie. Baie netjiese plekkie om te oornag en langer te bly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar gewees. Skoon, netjies en baie goeie diens gehad. Kan verseker die plekkie aanbeveel om in te oornag en lekker te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cira E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Amazing overnight stay! Clean, professional and with a personal touch! Highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Christiaan
Louis

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20A Schubert Crescent, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fbb017480087297acd824232aa1dc874fb878caf8fd128f18197532db9aafc3361a071d6739264ff6f7142d076fdbc67cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 20A Schubert Crescent Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.354842380307 22.589022184621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang