+26
Selfsorg in Beaufort-Wes

River Olive Estate

River Room
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die River Room is 'n selfsorgeenheid wat slaapplek bied aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer hrt 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n slim-TV, en WiFi. Daar is ook buitebraaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olive Room
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Olive Room is 'n selfsorgeenheid wat slapplek bied aan 6 gaste. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het albei 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n slim-TV en WiFi. Daar is ook buitebraaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

20A Schubert Crescent, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fbb017480087297acd824232aa1dc874fb878caf8fd128f18197532db9aafc3361a071d6739264ff6f7142d076fdbc67cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 20A Schubert Crescent Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.354842380307 22.589022184621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang