Riverclub Garden Unit
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvallei-weg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Riverclub Garden Unit bied selfsorgverblyf in die veilige Rivier Club-landgoed in Plettenbergbaai en is die ideale gesinshuis wat stapafstand van verskeie gewilde strande is.
Die eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripestapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Dubbeldeure lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n Weber-braai. Verder kan gaste die gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, rivier, tennisbaan en muurbalbane geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Piesangvallei-weg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvallei-weg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom