Best View Family Loft
8 gaste
1 slaapkamer
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Riverside Drive, Oranjeville, 1995, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Best View Family Loft is 'n selfsorghuis wat reg langs die Vaalrivier in Oranjeville geleë is.
Hierdie eenheid bied verblyf vir tot 8 gaste, met 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n leefarea met een koninggrootte-bed, en 'n leefarea met een stapelbed (slaapplek vir 2 kinders) en een koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke sowel as 'n platskerm-TV.
Die verblyf het 'n ruim patio met 'n lieflike buite-eetkamertafel waar gaste 'n maaltyd kan geniet terwyl hulle die uitsigte oor die rivier bewonder. Braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Farhaad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 39 Riverside Drive, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Gaste dink Best View Family Loft het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Riverside Drive, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang