Best View Family Loft
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfcatering
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Vermy asseblief rook en alkoholgebruik binne die woonstel.
'n Breekskadedeposito word vereis. Dit sal ten volle terugbetaal word, mits daar geen skade aan die eiendom is nie.
Indien die woonstel vuil gelaat word, sal 'n skoonmaakfooi van R200 van die deposito afgetrek word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Riverside Drive, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang