Best View Family Loft
8 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Riverside Drive, Oranjeville, 1995, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Best View Family Loft is 'n selfsorghuis langs die Vaalrivier in Oranjeville.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 8 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n solderarea met 4 enkelbeddens en 'n leefarea met 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.
Die verblyf het 'n ruim patio met 'n lieflike buite-eettafel waar gaste 'n maaltyd kan geniet terwyl hulle die uitsigte oor die rivier bewonder. Braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Farhaad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 39 Riverside Drive, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Gaste dink Best View Family Loft het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Riverside Drive, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang