+23

Road Lodge Potchefstroom

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Chantel V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Aangenaam, goeie ligging en mooi netjies. Die verblyf by Road Lodge was vreeslik lekker. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Indien ek 'n aanbeveling kan maak, sal 'n klein kroeg yskas voordelig wees in die kamers (kan altyd onder die werksoppervlak pas). Soos veral vir my pa wat 'n diabete is en sy inspuitings koud moet hou. Dit was nogals 'n gesukkel met 'n koel sakkie en ys wat smelt. Ons sal binnekort familie word met my broer se dogter wat 'n NWU-student is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflik. Was baie netjies en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was pleasant. It was pleasant, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olive S
1 nag
4.8
Jan 2026

As above. Great location and friendly staff; however, one of the walls in the room needed a wipe down, and there was no remote for the air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romy C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Just ok. The room and beds were clean, but the room had an unpleasant smell like a blocked drain. I also had to clean the shower drain before I could use it. The shower head sprayed right over the shower, and the whole bathroom was wet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolai V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Dit is 'n 1 ster hotel, so moenie iets meer verwag nie. Badkamer se vloer het verskeie deeltjies van ander mense gehad wat rondgelê het. Dit was die grillerige deel. Op die mat kan mens ongelukkig nie sien nie, maar ek vermoed dit was seker dieselfde. Die ontvangs was heeltemal oorweldig met baie mense en net 1 of 2 mense wat gaste help.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza D
1 nag
3.0
Jan 2026

Nie geskik vir ouer mense agv geen hulp met bagasie en geen huisbak beskikbaar. Nie geskik as jy met ouer mense reis nie. Geen huisbak beskikbaar, en geen hulp met bagasie aangebied nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Eugene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2026

Bad customer service. I am not happy with the customer service because I stayed at the lodge from 29 - 31 Jan 26 (room 137). My room was not cleaned, the bed was not made up, and the bathroom was not cleaned on 30 Jan 26 when we arrived after 21:00. I reported the incident to reception, and they only provided new blankets and towels and did not even request assistance. They indicated on their records that there was a sign on the door for not being disturbed, but we did not put the sign on the door when we left. I would appreciate a full refund and will be reluctant to stay at the lodge in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Madelein M
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Thasa internasionale diploma reis. Sentraal, veilig, voldoen aan my versoek vir stilte aangesien my dogter eksamen geskryf het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilig en rustig. Dit was baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 783
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 783
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 783
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Govan Mbeki and Nelson Mandela Drive, Next to Mooi River Mall, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 180 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA221d96608ce745f318ab7ef2fdcfdfaf3c3b5530c1900a6131d247ee8d63e92ecac16214ec02a74488ae2529c9a6f0412c88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R782 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Corner of Govan Mbeki and Nelson Mandela Drive Next to Mooi River Mall 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.714463094976 27.103915214539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang