+23

Road Lodge Potchefstroom

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 180 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of Govan Mbeki and Nelson Mandela Drive, Next to Mooi River Mall, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Road Lodge Potchefstroom bied gerieflike verblyf en 'n besoek aan hierdie universiteitsdorp in die Noordwes hoef beslis nie onbekostigbaar te wees nie. Dit is langs die MooiRivier Mall en lekker naby die universiteit, sportgronde, skole, middedorp en 'n rits kulturele, historiese en vermaak-besienswaadighede geleë.

Die hotel spog met 90 kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte, én 'n paar kamers het lugversorging. 'n Enkelslaapbank vir 'n kind is in sommige kamers beskikbaar en skakelkamers vir gesinne is ook beskikbaar. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ontwerp.

Die Road Lodge Potchefstroom bied veilige parkeerplek en 'n ontvangsarea wat 24 uur per dag oop is. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldrank. Die swembad is ideaal vir buite ontspan.


Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marna S
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Was baie netjies en naby alles.
Jan 2026
Lindsay V
Saam met lewensmaat
5.0
It was pleasant. It was pleasant, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Madelein M
5.0
Thasa internasionale diploma reis. Sentraal, veilig, voldoen aan my versoek vir stilte aangesien my dogter eksamen geskryf het.
Nov 2025
Elzette C
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en rustig. Dit was baie rustig en veilig.
Okt 2025
Charl P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gemaklik. Was heerlik en gemaklik.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Corner of Govan Mbeki and Nelson Mandela Drive, Next to Mooi River Mall, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Road Lodge Potchefstroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 783
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 783
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 783
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Govan Mbeki and Nelson Mandela Drive, Next to Mooi River Mall, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 180 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA221d96608ce745f318ab7ef2fdcfdfaf3c3b5530c1900a6131d247ee8d63e92ecac16214ec02a74488ae2529c9a6f0412c88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R782 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Corner of Govan Mbeki and Nelson Mandela Drive Next to Mooi River Mall 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.714463094976 27.103915214539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang