Road Lodge Southgate
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 236 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Columbine-laan en Golden-hoofweg, Southgate, 2082, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R870 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Southgate bied verblyf naby hoofweë, besighede, hospitale, vermaaklikheidsbestemmings en kulturele besienswaardighede, soos die Gold Reef City Theme Park, die Apartheidsmuseum en sportgronde, soos die FNB-stadion wat ook bekend staan as Soccer City.
Die hotel spog met 118 kamers wat elk lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Enkelslaapbanke vir kinders is in sekere kamers beskikbaar. Daar is ook kamers wat skakeldeure het vir gesinne wat 2 eenhede wil bespreek. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ontwerp.
Die hotel bied veilige parkeerplek, 'n ontvangs wat 24 uur per dag oop is, en 'n ligte ontbyt daagliks. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldrank. Die hotel spog ook met ’n lieflike swembad.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Reservations Team Road Lodge Southgate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 3
Ligging
- Hoek van Columbine-laan en Golden-hoofweg, Southgate, 2082, Gauteng
- Gaste dink Road Lodge Southgate het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 236 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Columbine-laan en Golden-hoofweg, Southgate, 2082, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom