+47
Selfsorg in Piesangvallei

Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4270 Keurboom Creek, River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Die eenheid is op 'n sekuriteitslandgoed aan die oewer van die Piesangrivier geleë.

Dié eenheid beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en kombuis wat volledig toegerus is. Die eerste en tweede slaapkamers het koningingrootte-beddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, ketel en kookware. Ander geriewe sluit 'n Weber, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, TV, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Goose Valley Gholfklub, Plettenbergbaai Buiteklub, Robberg Natuurreservaat en verskeie strande in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mené Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4270 Keurboom Creek, River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 980
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 980
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 980
per nag (plek vir 8)
Bespreek

4270 Keurboom Creek, River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr9CmhZeblCC6jGUQ790anajio1Z7DwaSPpvr3QwkFL4T3g1L07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 980 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 4270 Keurboom Creek River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.061583333333 23.371583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang