+17

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Lieze B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Perfect, clean, pretty, good value for money. Wow, what a stay! It is warm, cozy, very clean. The service is amazing, probably the best overnight stay. Absolutely love it! The attention to detail is so good, just perfect all the way around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam D
1 nag
5.0
Jun 2026

Comfortable, cosy stay. I had a very pleasant stay. Highly recommended for single travellers and couples.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Basies alles wat mens nodig het met die mooiste sterre. Die verblyf is basies en presies wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esti L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons was goed ontvang en aanwysings gegee, baie goeie diens. Rock Cabin was perfek vir oornag, pragtige karaktervolle huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Aanwysings na Rock Cabin was bietjie yl. Het reggekom toe ons begin rond vra het. Ja, dit was perfek. Lekker vuurtjie gemaak en 'n goeie aand saam met wyn spandeer. Alles het gewerk. Basies maar goed. Daar was WiFi, maar die password kon ons nerens kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sohn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige verblyf vir die reiseger. Baie rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
1 nag
4.8
Jun 2026

Perfek na 'n lang dag se ry. Rock Cabin is 'n heerlike, snoesige klein plekkie om te oornag. Dis baie klein, maar dit was 'n positiewe in die winterkoue. Die stort se warm water het nie konstante vloei nie, so dit was koud, warm, koud, warm. Weereens, die kaggel/braai binne die eenheid het opgemaak daarvoor. Internet was aanvanklik af (daar is geen selfoonopvangs nie en WiFi is noodsaaklik vir kontak met die buitewêreld), maar die personeel het dit blitsig uitgesorteer. Die enigste kritiek wat ek kan lewer, is dat dit saam met die eenheid adverteer moet word dat motors met 'n lae grondvryhoogte baie beslis nie by die Rock Cabin moet tuisgaan nie. Dis geweldig klipperig met styl op- en afdraendes. Gelukkig het ek nie 'n probleem gehad nie, maar dit kan na 'n lang dag op die pad geweldig frustrerend wees as jy nie by jou slaapplek kan uitkom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Lekker, rustig en uniek. N Baie lekker blyplek, voel nie net soos n oornag stop oppad na jou wegbreek nie, maar deel van jou wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Lekker gerus! Dit is so verbeter vandat ek laas hier gebly het. Baie rustic, maar het als! Kan net 'n wynbottle oopmaker aanskaf, sans als 100%. Somsopkoms was iets rêrig besonders!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Ideaal vir een nag oorslaap. Waarde vir geld. Effens 'rustic'. Oos son brand jou van die stoep af so kan nie buite sit en oggend koffie geniet nie. Skoon en netjies, andersins gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dercksen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Allan Water Farm, Off the N1, Colesberg, 9795, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce887d4562beeb94465f7c9c681f90c1ea3db09327fc0f9a6289f9399a65ea4b97dd228f19a8198465416f0a9353bf37840b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Allan Water Farm Off the N1 9795 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.860018940832 24.881500669384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang