+17

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Mariet J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Aanwysings na Rock Cabin was bietjie yl. Het reggekom toe ons begin rond vra het. Ja, dit was perfek. Lekker vuurtjie gemaak en 'n goeie aand saam met wyn spandeer. Alles het gewerk. Basies maar goed. Daar was WiFi, maar die password kon ons nerens kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sohn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige verblyf vir die reiseger. Baie rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ongelooflik lekker. Stunning in één woord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Ideaal vir een nag oorslaap. Waarde vir geld. Effens 'rustic'. Oos son brand jou van die stoep af so kan nie buite sit en oggend koffie geniet nie. Skoon en netjies, andersins gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Overall a lovely place. Staff on duty were brilliant; however, pressure to provide a suitable breakfast (within reason) was dissatisfying, as well as offering streaming services which couldn't be accessed at all. This is constructive criticism but important when charging what you are charging.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Miekie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

N Onvergeetlike ervaring in n pragtige plek met n pragtige uitsig. Wat n pragtige plekkie tussen (niks en nêrens)! Net waarna ons gesoek het. Ons was mal oor die rustic voorkoms van die cabin. Ek het wel n paar voorstelle: Sit n 1 plaat of 2 plaat gasstofie in die cabin. Dit het erg begin reen toe ons halfpad klaar gebraai was. n Gasstoof sal baie goed werk. Sit meer toiletpapier in die cabin. Daar was net 1 rolletjie toe ons die middag vroeg daar aangekom het. Gelukkig het ons saam gebring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Rustic but nice. Needs attention. Very rustic but nice and private if you have pets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anthoney B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Great stopover from JHB to CPT. We stopped for an overnight from Johannesburg to Cape Town, good in-between spot, nice and secluded/private. The road to the cabin was not ideal for a lower car, but we managed while just taking it slow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

It was ok, no WiFi, no cooking utensils so could only Braai. No cooking utensils or any pots or pans, Braai or nothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jackie P
1 nag
5.0
Mei 2025

Lovely rustic and romantic stopover between Johannesburg and Cape Town. Comfortable and clean with a beautiful outlook.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dercksen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Allan Water Farm, Off the N1, Colesberg, 9795, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce887d4562beeb94465f7c9c681f90c1ea3db09327fc0f9a6289f9399a65ea4b97dd228f19a8198465416f0a9353bf37840b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Allan Water Farm Off the N1 9795 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.860018940832 24.881500669384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang