- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3 van Plaas Kaalbooi JT 386, Waterval Onder, 0000, Mpumalanga
- Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rockydrift Private Nature Reserve is sowat 290 km vanaf Johannesburg op die N4 in Waterval Boven-/Mbombela (Nelspruit) se rigting en is geleë in 'n vallei van ongeveer 257 hektaar met van die mooiste berglandskappe wat die Waterval Boven-distrik moontlik kan bied. Die klimaat is tipies dié van 'n somerreënvalstreek.
Daar is 4 kothuise en 'n glanskamptent. Elke eenheid het 'n privaat badkamer. Elke kothuis het beddegoed, linne en badhanddoeke, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die badkamers het storte en elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Al die kothuise het 'n kaggel en braaigeriewe.
Die tent bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort wasbak en toilet. Daar is 'n yskassie, braai, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Daar is ook kampeerplek op die perseel.
Die perseel bied braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 68
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erfdeel 3 van Plaas Kaalbooi JT 386, Waterval Onder, 0000, Mpumalanga
- Gaste dink Rocky Drift Private Nature Reserve het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Waterval-Onder Platorand Mpumalanga
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3 van Plaas Kaalbooi JT 386, Waterval Onder, 0000, Mpumalanga