+114
Selfsorg in Dinokeng

Rocky Hill Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Salomie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

It was very nice. I loved it! I want to go again. They are very nice and clean, and everyone is friendly. No one is rude, and the place is nice. It's a private area; you will love it there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Dit was heerlik en ons het tuis gevoel. Vriendelikste mense! Ons het so tuis gevoel. Dis skoon en netjies. Puik! Dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantastic stay! We had a fantastic stay at Rocky Hill Guest Farm. Gerrit is super helpful and accommodating. There are great facilities and walking options. The game drive was superb. I really cannot say anything bad about our stay or the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie tevrede! Wat 'n fantastiese plek is Rocky Hill nie, ons het die lang naweek werklik baie geniet! Gerrit en sy vrou is 'n uitstekende paartjie wat ons vriendelik verwelkom het en heel naweek baie mooi na ons gekyk het! Edwin het ons Vrydag middag op 'n "game drive" geneem wat pragtig was! Die eenheid wat ons in gewoon het (huis 6) is lekker privaat en kyk op die bos uit met pragtige natuurlewe! Ons het die staproete ook baie geniet en die uitsig van die "deck" is asemrowend! Baie dankie Gerrit, ons sal julle definitief weer sien en julle beslis aanbeveel aan familie en vriende!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rual D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Best place to stay. Great place to stay, our toddler loved the swimming pool and play area. The place is well looked after and very clean. Best ribs in SA! Will see you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelike en behulpsame mense, rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly. Lekker rustige omgewing met vriendelike mense! Plek het alles wat mens nodig het om te ontspan. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrone S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Excellent, highly recommended and I will definitely return! Excellent stay, clean, professional and a beautiful venue. I highly recommend taking a break at Rocky Hill and enjoying the pure bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphney K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing. It was very relaxing and peaceful. We enjoyed it so much, and the host was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2026

Beste diens, lekkerste verblyf. Lekkerste naweek in 'n lang tyd. Pragtige plek, skoon en gemaklike verblyf en beste diens ontvang. Julle sien ons die jaar nog weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful. We had a very good time at Rocky Hill. It was so peaceful and calm. The perfect place for a weekend getaway. The view from Room 10 was absolutely beautiful! The pool water is not too cold, which we really enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Leeuwgedacht Concervancy, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57651b027c621e6b6959886b74f5d0d5213d756978e32da1a3712d4c7b4a0156165286b0710c666b0376a1bfa03744b3df1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Leeuwgedacht Concervancy 37 km from Roodeplaat 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.468907013124 28.434097766876

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang