+119
Selfsorg in Dinokeng

Rocky Hill Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tshegofatso R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Comfortable. Very comfortable. Air cons would come in handy in winter; the rooms are a bit cold. I would also appreciate it if there were televisions in the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Rocky Hill Guest Farm
Thank you for the review. Unfortunately, we are running 100% on solar and air conditioning will become a problem. In terms of the televisions, we are in a farm environment, and the idea is for guests to be away from televisions and enjoy nature.

Daleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Lovely stay. We had a lovely stay. Nice destination for a digital detox. The team were very friendly and helpful during our stay. The animals and surrounding scenery were lovely. It was very peaceful. Would recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Baie rustig. Ons het baie lekker gebly en lekker gerus. Die stilte was presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Rocky Hill Guest Farm
Hi Fransie, baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly en goed uitgerus het. Dit is wonderlik om te weet dat die stilte en rustigheid presies was wat julle nodig gehad het. Ons hoop om julle binnekort weer by Rocky Hill Guest Farm te verwelkom vir nog 'n rustige bosveldwegbreek.

Jenice V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Finominaal. Die plek is netjies, eienaars is vriendelik, en die plek is beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Rocky Hill Guest Farm
Hi Jenice, baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat julle die tyd geneem het om julle ervaring met ons te deel. Dit is vir ons baie lekker om te hoor dat julle die netjiese geriewe, vriendelike ontvangs en die pragtige natuurskoon geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer binnekort by Rocky Hill Guest Farm te verwelkom vir nog 'n rustige bosveldwegbreek.

Salomie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

It was very nice. I loved it! I want to go again. They are very nice and clean, and everyone is friendly. No one is rude, and the place is nice. It's a private area; you will love it there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Dit was heerlik en ons het tuis gevoel. Vriendelikste mense! Ons het so tuis gevoel. Dis skoon en netjies. Puik! Dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantastic stay! We had a fantastic stay at Rocky Hill Guest Farm. Gerrit is super helpful and accommodating. There are great facilities and walking options. The game drive was superb. I really cannot say anything bad about our stay or the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie tevrede! Wat 'n fantastiese plek is Rocky Hill nie, ons het die lang naweek werklik baie geniet! Gerrit en sy vrou is 'n uitstekende paartjie wat ons vriendelik verwelkom het en heel naweek baie mooi na ons gekyk het! Edwin het ons Vrydag middag op 'n "game drive" geneem wat pragtig was! Die eenheid wat ons in gewoon het (huis 6) is lekker privaat en kyk op die bos uit met pragtige natuurlewe! Ons het die staproete ook baie geniet en die uitsig van die "deck" is asemrowend! Baie dankie Gerrit, ons sal julle definitief weer sien en julle beslis aanbeveel aan familie en vriende!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rual D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Best place to stay. Great place to stay, our toddler loved the swimming pool and play area. The place is well looked after and very clean. Best ribs in SA! Will see you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelike en behulpsame mense, rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly. Lekker rustige omgewing met vriendelike mense! Plek het alles wat mens nodig het om te ontspan. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R860
15 % AF
R860 R731
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R860
15 % AF
R860 R731
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R860
15 % AF
R860 R731
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Leeuwgedacht Concervancy, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57651b027c621e6b6959886b74f5d0d5213d756978e32da1a3712d4c7b4a0156165286b0710c666b0376a1bfa03744b3df1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R731 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Leeuwgedacht Concervancy 37 km from Roodeplaat 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.468907013124 28.434097766876

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang