- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leeuwgedacht Concervancy, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Rocky Hill Gasteplaas is slegs 35 km noord van Pretoria geleë en grens aan die ooste van die Dinokeng-gebied. Die eiendom is in die Leeuwgedacht-bewaringsgebied geleë en bied verskeie soorte selfsorgverblyf weg van die stadslewe.
Gaste het 'n keuse tussen chalets, houthuise en tentkampe met slaapplek vir 2 tot 6 per eenheid. Sommige eenhede het hul eie kombuis- en badkamergeriewe, terwyl die res toegang tot gemeenskaplike ruimtes het.
Hierdie gasteplaas is perfek om die kinders saam te bring, aangesien daar 'n speelgrond vir kinders is. Hierdie eiendom bied verskeie aktiwiteite vir alle ouderdomme, soos wildkyk, swembaddens, staproetes en bergfietsroetes. Daar is ook 'n lokaal vir verjaarsdae, intieme troues en konferensies. Geen mans of dames groepe word toegelaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Leeuwgedacht Concervancy, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
- Gaste dink Rocky Hill Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leeuwgedacht Concervancy, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang