- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 340 Oystercatcher Road, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Romans Villa Boutique Guest House is 'n luukse gastehuis teen die see op die veilige Romansbaai Beach and Fynbos Estate aan die buitewyke van Gansbaai. Die gastehuis is die ideale basis vir gaste wat dié deel van die Kaapse Walviskus wil verken.
Verblyf by Romans Villa Boutique Guest House beskik oor 5 unieke kamers en 'n gastekothuis. Dié kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed met luukse beddegoed en linne. Elke kamer het 'n groot en suite-badkamer en 4 van hulle het buitestorte. Elke kamer het ook 'n privaat stoep.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer voorgesit. Die gastehuis het ook 'n sitarea en 'n dek met 'n swembad wat 'n uitsig oor die see bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Romans Villa Boutique Guest House is sowat 5 km vanaf Gansbaai se middedorp met winkels, restaurante en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nynke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 340 Oystercatcher Road, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Romans Villa Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
340 Oystercatcher Road, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang