Suidkus Walvis-roete Akkommodasie by Romans Villa Boutique Guest House | LekkeSlaap
+92
+92

Romans Villa Boutique Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R4 895 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oystercatcher-laan 340, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16

Beskrywing

Romans Villa Boutique Guest House is 'n luukse gastehuis teen die see op die veilige Romansbaai Beach and Fynbos Estate aan die buitewyke van Gansbaai. Die gastehuis is die ideale basis vir gaste wat dié deel van die Kaapse Walviskus wil verken.

Verblyf by Romans Villa Boutique Guest House beskik oor 4 unieke kamers en 'n gastekothuis. Dié kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed met luukse beddegoed en linne. Elke kamer het 'n groot en suite-badkamer en 4 van hulle het buitestorte. Elke kamer het ook 'n privaat stoep.

Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer voorgesit. Die gastehuis het ook 'n sitarea en 'n dek met 'n swembad wat 'n uitsig oor die see bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Romans Villa Boutique Guest House is sowat 5 km vanaf Gansbaai se middedorp met winkels, restaurante en ander geriewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Romans Villa Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oystercatcher-laan 340, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Romans Villa Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oystercatcher-laan 340, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT7kzllpVq5zumpMShDwzxghjZsOj3Z5OBFjzcneZGKA4VcfBEo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 895  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 340 Oystercatcher Road Romansbaai Beach and Fynbos Estate 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.61034 19.33004
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za