Gastehuis in Karoo

Rondefontein Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Glenda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangename aand. Ons het lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

A perfect stopover with excellent hospitality. Very comfortable stay at the Rondefontein Guest Farm. The facilities have everything you need and are clean. The surrounding gardens are beautiful. If you opt for dinner and breakfast, you are in for a treat. Lovely stopover stay from the Garden Route to Joburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastiese verblyf en aandete. Pragtige plek, heerlike en mooi kamers, uitstekende aandete, baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Oorslaapplek tussen Kaap en Jhb, maar volgende keer beslis 'n bestemming. Dis moeilik om te beskryf hoe wonderlik Rondefontein is. Dié verblyf was beslis die verrassing van die jaar. Die Dormer eenheid kyk uit op die lieflike tuin - dis terapeuties om sommer net te sit en die ervaring te geniet. Die dekor binne is besonders: ou goed, nuwe goed, interessante kombinasies en prettige aksente. Die kraffie sjerrie was baie welkom. Ons het aandete bestel, en is verras met die smaaklikste skaapvleis wat ons in jare geëet het. Die ontbyt-padkos kry ook volpunte. Rondefontein en die gasvryheid van die eienaars het alle verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wonderlike verblyf. Heerlik oorgebly, soos al die vorige kere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekkerste sorgsame verblyf naby die N1. Die verblyf is gerieflik, skoon en bekostigbaar en word omring deur 'n pragtige lowergroen tuin. Hulle is vriendelik en gesellig en ons het baie lekker saam met hulle gekuier. Die aandete was heerlik en 'n groot bonus na 'n lang dag op die pad. Dis ons eerste keuse vir verblyf en ons sal vir seker weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stan H
1 nag
5.0
Nov 2025

One night stayover. Great hosts. Louis was a great help and even got a plastic cover and helped me to cover my trailer and provided rope to tie the cover down. I had supper as well and would recommend it to anyone staying over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette J
1 nag
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Ek het dit ongelooflik baie geniet en die gasheer was baie vriendelik. Hy het my baie tuis laat voel, en ek het selfs 'n heerlike bord kos gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie baie dankie! Ons waardeer dit! Dit was lekker om jou hier by ons te hê !

Zaaiman S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie stil en rustig. Ideale oorslaap plek. Baie lekker gebly, op die plaas gaan stap en lekker gesels met ons gashere. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Dankie, ons waardeer dit baie !

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole & Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rondefontein Guest Farm, Springfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ea1f4bb24d96448cc30084039130c8518a8c76e6df83b8cfe05909f752ea85ba12cfc4518f00345e85458409f6fde7c3bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 228 5 1 5 Rondefontein Guest Farm Springfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.241300577361 25.705990791321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang