+62
Gastehuis in Karoo

Rondefontein Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 250 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Denise H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Excellent hospitality. Dinner is highly recommended. They serve the best roast lamb! We enjoyed our overnight farm stay - lovely tranquil farm setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne H
1 nag
5.0
Mei 2026

Very comfortable stay on a beautiful farm with delicious food. Thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Thank you so much, Joanne! It was great to have you stay with us!

Andries K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker en fantastiese ontbyt. Soos gewoonlik het ons baie lekker oornag en die ontbyt was vir seker vorentoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie, ons waardeer dit baie! So lekker om julle hier te hê!

Ina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

'n Oornag verblyf waar jy altyd weer sal wil bly. Heerlik gebly en geëet. Was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie! Ons waardeer dit so baie!

Andries K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker oornag fasiliteit. Soos altyd baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie! Altyd wonderlik om julle by ons te hê!

Aletta N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige verblyf en heerlike aandete. Ons is baie gasvry ontvang, al was ons laat en het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie, ons waardeer dit!

Danie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Genotvol. Het ja, het genoeg gesê wat nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie!

Retha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte oornag plek. Pragtige tuin - heerlike kos met groot porsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie! Ons is baie dankbaar vir jou woorde.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie!

Dries H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ideaal. Aandete was. Woonstel goed ingerig. Vriendelike gashere. Uitstekend vir oornag na en van Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie, ons waardeer dit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicole & Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 250

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rondefontein Guest Farm, Springfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ea1f4bb24d96448cc30084039130c8518a8c76e6df83b8cfe05909f752ea85ba12cfc4518f00345e85458409f6fde7c3bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 250 5 1 5 Rondefontein Guest Farm Springfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.241300577361 25.705990791321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang