4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Du Toit Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rooftops is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 in Bredasdorp en het 'n uitsig oor die dorp.
Dié oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstofie en oondjie, mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n toonbank.
'n TV is ook in die eenheid beskikbaar en gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.
Bredasdorp bied verskeie restaurante en kafee's en gaste kan die P.E. Roux-gedenktuin en die skeepswrakmuseum besoek of 'n historiese wandeling deur die dorp maak. Gaste kan ook die Heuningberg Natuurreservaat besoek vir voetslaan- en voëlkykgeleenthede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reginald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 23 Du Toit Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Rooftops het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Du Toit Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang