Rooidam Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 654 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Norman D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

We will definitely be back in the New Year. We had such a lovely stay at Rooidam Cottages. It brought back so many fond memories of when we were children growing up on a farm in Heilbron, OFS.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ideal! Such a beautiful farm stay! Peaceful, comfortable and very convenient!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

‘n Goed toegeruste oornagplek met uitstekende fasiliteite. Ons kom graag weer! Ons is baie dankbaar ons het hierdie plekkie raakgeloop op 'n pad wat ons dikwels ry. Alles is daar en ons is hartlik ontvang. Die kommunikasie vooraf was uitstekend en die rustigheid en stilte was vir ons kosbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gerieflik, maklik en lekker. Mooi skoon plaasdam waarin ons heerlik afgekoel het. Baie vriendelike ontvangs. Skoon, netjies en gerieflike akkommodasie. Gemaklike selfsorg fasiliteite en hulle het op versoek voorsiening gemaak vir vleis en bykos met hout teen 'n billike prys vir 'n lekker braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Mooiste plaas-atmosfeer met Karoo-gasvryheid. 'n Rusplek vir liggaam en siel. Ek sal Rooidam Cottages aan enige iemand aanbeveel. Mooiste plaas atmosfeer met lieflike klanke en uitsig. Die swaeltjies was baie doenig rondom die plaasskuur. Baie lekker gebraai en geslaap. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit is 'n ongelooflike ervaring om hier in die rustigheid te ontspan. Dit is die tweede oorstay en soos die eerste 'n ongelooflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig. Egte plaasgevoel, pragtig ingerig. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik gekuier. So lekker gebly. Dis rustig, veilig, netjies en kos vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thereza H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal weer bespreek. 'n Baie oulike plekkie. Gerieflik en net reg vir 'n aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lovely family friendly stay at Rooidam Cottages. We had a lovely stay at Rooidam Cottages. We were well received by our host, who was very friendly and accommodating of our needs and that of the children. The accommodation exceeded our expectations, and the children thoroughly enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 661

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzYxODg5LTgyYmQtNGIxNS05OGJlLTE2MWRmYTUxYmMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 654 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.674775 23.448811111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang