+59
Selfsorg in Britstown

Rooidam Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 690 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tania D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderlike verblyf en gasvryheid. Soos altyd bly Rooidam Cottages 'n Karoo-juweel. Die verblyf is netjies, die beddens gemaklik en jy het alles wat benodig word. Die eienaars is ongelooflik gasvry en die skoon lug en Karoo-uitsigte is 'n lafenis, al oornag jy net of kuier vir langer. Ons het al 'n paar keer hier oornag en dis altyd 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ontspanne, rustig en lekker bene gerek. Die plek was netjies en skoon en die gasheer het ons ingewag. Dis egter die ekstra aandag wat ons gekry het wat beïndruk het. Sy het ons spesiaal laat voel en ons het 'n draai op die plaas gestap na die skape toe. Die plaasatmosfeer was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit voel soos huis! Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en veilig. Sal vir seker weer daar oorslaap. Dit was baie gerieflik en mooi. Rustig op die plaas en 'n goeie manier om af te skakel van al die verkeer op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
1 nag
5.0
Mrt 2026

Rustige werkende plaas met hartlike, tog professionele gasvryheid. N werkende plaas - doodstil. Kon dus heerlik rus ná 'n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rookshana E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Good. Lekker gebly. Dis 'n lekker halfpad plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal graag weer wil kom. Pragtige omgewing. Karoo landskap. Ideale oornagplek tussen Augrabies en Port Elizabeth gewees. Hartlike ontvangs. Blyplek skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfek. Dit was wonderlik, wens al die plekke op die webtuiste kan die gasvryheid en "personal touch" van Rooidam hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangenaam en privaat. Netjiese en skoon eenheid met al die geriewe. Lekker onderdak gebraai. Zander het ontvang en baie tuis laat voel. Ons het in Grenaat gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties. Wonderlike plaasatmosfeer. Oulike kothuis met mooi uitsig. Dalk kan hulle net 'n kimber vir koue mense voorsien. Ons het nie koud gekry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 701

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzYxODg5LTgyYmQtNGIxNS05OGJlLTE2MWRmYTUxYmMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 690 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.674775 23.448811111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang