+59
Selfsorg in Britstown

Rooidam Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 703 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Judy F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Enjoyable, would stay there again. Very comfortable, convenient and peaceful. Host was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ontspanne, salige, veilige akkommodasie. Rus vir jou siel. Lieflike, rustige oornagplekkie. Heerlik rondgestap en 'n paar lemoene en naartjies kon pluk uit die boordjie. Gasvry en behulpsaam met 'n gratis sakkie hout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Will definitely use this as a stopover again. Fabulous. The host kept in touch and was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig, verwelkomend, gasvry en hier kan mens afskakel. Hul kan gerus hul plek Pelgrimsrust noem! Dit is regtig 'n hawe vir 'n moeg reisiger. Dankie vir al die ekstra's: nartjies, lemoene, beskuit. Julle gasvryheid word altyd waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Exceptional. The host and his family are exceptional people who go out of their way to make your stay remarkable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophette G
1 nag
5.0
Mei 2026

Oornag verblyf. Perfekte oornag verblyf. Baie dankie, ek sal graag weer oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het heerlik gekuier. Ons het baie geniet, dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Karoo wegbreek. Perfect stay and very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wihan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Verassend, vars, karoogasvryheid. Ons kon gaan draf en stap op die plaas. Lekker bene gerek na die lang reis. . Die vrugteboord se nartjies, lemoene en suurlemoene was n. heerlike vars verassing. Die Cottages bied als wat nodig is vir n rustige karooplaasoorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Quaint cottage well situated. Rooidam is well situated just off the N12 on a sheep farm. The cottage is small and quaint with all the amenities required. We particularly enjoyed the Tv and electric blankets. Our hosts Andre and Bonquet were charming and showed us around the accomadation area. We enjoyed acess to the famrlands and running on the well makred 9 km trail. We would love to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 716

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzYxODg5LTgyYmQtNGIxNS05OGJlLTE2MWRmYTUxYmMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 703 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.674775 23.448811111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang