+59

Rooidam Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rooidam Cottages is die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaapse Skiereiland in Britstown. Hierdie verblyf bied 'n rustieke selfsorg-ervaring perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die bied iets vir almal om te geniet, wat dit ideaal maak om die son te geniet en te ontspan.

Verblyf word gebied in 5 kothuise en 4 van die eenhede is losstaande. Elke kamer het 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Kampplekke is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n braai-area, veilige onderdakparkeerplek en WiFi op die perseel. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 653 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Julie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal! Such a beautiful farm stay! Peaceful, comfortable and very convenient!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Jopie B
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Goed toegeruste oornagplek met uitstekende fasiliteite. Ons kom graag weer! Ons is baie dankbaar ons het hierdie plekkie raakgeloop op 'n pad wat o...
Sien meer
Nov 2025
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, maklik en lekker. Mooi skoon plaasdam waarin ons heerlik afgekoel het. Baie vriendelike ontvangs. Skoon, netjies en gerieflike akkommodasie...
Sien meer
Nov 2025
Danie V
Besigheidsreis
5.0
Mooiste plaas-atmosfeer met Karoo-gasvryheid. 'n Rusplek vir liggaam en siel. Ek sal Rooidam Cottages aan enige iemand aanbeveel. Mooiste plaas atmosf...
Sien meer
Nov 2025
Hannes B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n ongelooflike ervaring om hier in die rustigheid te ontspan. Dit is die tweede oorstay en soos die eerste 'n ongelooflike ervaring.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 660

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rooidam Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzYxODg5LTgyYmQtNGIxNS05OGJlLTE2MWRmYTUxYmMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 653 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.674775 23.448811111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang