+9
Selfsorg in Arniston

Room for Two

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Peter V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Baie rustig. Skoon en netjies. Baie ruim plek en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ek sal enige tyd weer daar bespreek as ons net 2 is. Ons het baie lekker gebly, dit is 'n lekker skoon en veilige area. Ek sou net sê dat die kombuis toebehore bietjie opgegradeer moet word. Daar is bv. geen rasper nie. Met die grasdak was ons bietjie versigtig om buite te braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

We had a lovely time; the place was fantastic. My husband and I had a very good stay; we needed this quiet holiday. I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bradferd N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Baie lekker vakansie plekkie. Die verblyf is in 'n stil, veilige gebied en die plekkie is netjies skoon. Al wat negatief is, is dat die advertensie foto een bed met een duvet wys, terwyl dit eintlik twee enkelbeddens teen mekaar is met enkelbed beddegoed wat ons gekry het. Ons moes eie laken koop om die twee matrasse bymekaar te hou.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mari
Room for Two
Thank you for the review. I'm sorry that we couldn't make up a king bed for you, but I did advise you of this in advance. I'm still waiting for the cleaning fee which you neglected to pay.

Patrick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Area was amazing. The overall stay was amazing, but no WiFi in 2025 is a bit alarming. The beds being two singles could be definitely upgraded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carey-ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Really wonderful stay here. Really lovely stay at this space. It was safe, it was private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Room for Two
Thanks for the nice review, Carey-ann. Thanks for being good guests. You are welcome back anytime.

Arno M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very comfortable, clean and safe accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Room for Two
Thanks for the lovely review, Arno. I hope that we get to see you again soon. Regards, Mari

Markus O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Bsie lekker net jammer strom winde en reen. Baie dankie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

F D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Heerlik. Baie goeie diens van Mari. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Room for Two
Thanks for the nice review. You were good guests and welcome back anytime.

Katharine A
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Peaceful comfortable up in the treetops. Blissfully peaceful stay up in the treetops with birds and butterflies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX1r24WS33gilLXcZAu9caX0tHyajIcwLWr40iQNE894GtKOh3Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 6 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66676794741 20.226744033066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang