- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helen Joseph-weg 280, Glenwood, Durban, 4083, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Roseland House Self-catering is in Glenwood in Durban en bied ’n hawe van rus en vrede in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle.
Gerieflike verblyf word in 4 ruim woonstelle gebied. Elke woonstel beskik oor ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n sitarea. Elke woonstel het ook ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, kookware en ’n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is ’n gemeenskaplike swembad en braai-area op die perseel, sowel as veilige parkeerplek.
Dié ligging bied toegang tot ’n verskeidenheid besienswaardighede in Durban, soos sportarenas en -stadions, verskeie gholfbane, uShaka Marine World, Durban ICC, Durban se hawe en die strandfront.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Kwanda & Nondu Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Helen Joseph-weg 280, Glenwood, Durban, 4083, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Roseland House Self-catering het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bulwer Berea Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helen Joseph-weg 280, Glenwood, Durban, 4083, KwaZulu-Natal