Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roseveldt

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 753

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Roseveldt
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.8/5
Punte F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Punte F
Gesin met klein kinders

Fantasties, dankie.

Ja, baie lekker en geniet, maar moet net hekke kry vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bavin M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bavin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome relaxed.

It was extremely relaxing. We had an awesome time. My kids loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana W
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons het heerlik gekuier en sal Roseveldt definitief aanbeveel. Het net 'n gasstofie gemis met load shedding. Kon nie tee of koffie maak gedurende daardie tyd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree A
Saam met vriende

Fatastiese naweek met vriende.

Roseveldt is lekker snoesige huis met alles en meer wat ons nodig gehad het. Pragtige kombuiseware is 'n groot plus. Beddens slaap ook baie lekker. Ons beplan om beslis weer te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roseveldt se terugvoer

HI Desiree
Dit was rerig aangenaam om jul familie te kon verwelkom die afgelope naweek, wat 'n aangename klomp mense. Ons sien uit na jul volgende besoek en vertrou dat jul weer lekker sal bly in Roseveldt.

Roseveldt
Johan R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier. Die akkommodaie was skoon en gerieflik. Die uitsig op die baai is pragtig.

Een probleem wat ons ondervind het was dat die waterdruk baie laag is en dat dit stort byna onmoontlik gemaak het. 'n Ander probleem was dat 'n jong kind op die Sondagoggend probeer het om skoene van die voorstoep af te steel. Ek doen aan die hand dat die stoep beveilig word. Aan die positiewe kant, was die eenheid goed toegerus met alles wat ons benodig het, selfs melk in die yskas om 'n eerste koppie koffie met aankoms te kon skink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roseveldt se terugvoer

Hi Johan
Dankie vir jou terugvoering, die waterdruk het ons na gekyk en dis nou beter. Die jong kinders wat op straat loop is altyd 'n probleem en ons vra altyd dat die gaste hul nie toelaat by die eenhede nie. Ons sal jul voorstelling oor die stoep aan die eienaar voorlê en vertrou dat dit na omgesien sal word. Ons is baie bly om te hoor dat jul nogsteeds lekker gebly het. Roseveldt is inderdaad 'n pragtige huis en goed toegerus. Lekker ruim stoep met pragtige see uitsig. So bly jul kon daai koppie koffie darem geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Roseveldt
T C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
T C
Gesin met klein kinders

Rustig, lekker, gemaklik.

Roseveldt is 'n lekker plek vir aftree voel ek, asook vir 'n vakansie om net ontslae te raak van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roseveldt se terugvoer

Hello Teri-Cheri, baie dankie vir die resensie. So bly julle het dit geniet by Roseveldt. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Roseveldt
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 14, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea085b384b62066c0b4a05a0048a5ab66c0ef97cacbd360774b9051a6be390cdfb90107daea63c82566c7eccccdc1a260018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 14 Strandloper Street Voorstrand 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808668407355 17.891720918984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem