+18

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jandre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Great plek om te bly. Die bly was super great. Die hosts was super helpful. Het gesukel met die vier, so toe help hy ons. Was super nice, great plek met baie geskiedenis. Sal definitief weer teruggaan. Ons het ook nie braai in die rondawel gebruik nie, het sy braai gebruik want dit was warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

So-Marie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gasheer was baie aangenaam, sal aanbeveel vir 'n lekker wegbreuk. Baie lekker gebly, gebraai en uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Love the place, layout. Will come again. Beautiful place, easy to find. Very safe and comfortable. Close to the sea. Fantastic hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Rustige plek met alles wat jy nodig het. Lekker gerieflik met alles wat jy nodig het. Bietjie afskakel en sommer net herlaai. Stil omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Genotvol. Baie lekker. Plek is goed ingerig met wat benodig word. Lekker binne braai plek. Kan braai al is die weer hoe sleg. Eienaar behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heino M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Verby lekker! Ongelooflik great en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Achmat A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Value for money. Pieter and Amanda were excellent hosts, very friendly and welcoming. I loved the braai room; the room was enough for myself and my kid. The area is extremely safe as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Rustig en stil, baie privaat. Baie lekker, maar te veel trappe vir senior burgers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Wonderful and pleasant. We were warmly welcomed. The accommodation was comfortable. The bed was super comfortable. We enjoyed our stay and will stay there again when visiting our parents in Still Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

65 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbee62c578332114181e3570875f4e7936e8e30fc65f8925e1593ba9637edda68f72ad8156a8b8cc0a82b11eb4845b2334c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 65 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.430929040703 21.325748097175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang