Rowweklip 65
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R650R585 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rowweklip 65 is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom teen 'n koppie in Jongensfontein. Die strand, visvangplekke en getypoele is net 'n entjie se stap ver.
Hierdie dubbelkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n mikrogolf en yskas toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, braai-area met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Slaapplek
’n Bespreking by Rowweklip 65 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 1
Ligging
- Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Rowweklip 65 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom