Ruach 5
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spanish Oak 49, Oakglen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R899 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ruach 5 bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Oakglen, Bellville. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.
Hierdie woonstel met 'n oopplan-ontwerp bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n toonbank met sitplek vir 2, 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is sentraal geleë naby 'n rits winkels, restaurante, winkelsentrums en hospitale.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Geneke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Spanish Oak 49, Oakglen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spanish Oak 49, Oakglen, Bellville, 7530, Wes-Kaap