+76
Gastehuis in Riebeek-Wes

Ruby Rose Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Minette E
1 nag
5.0
Mei 2026

Versteekte juweel in Riebeek Wes. Beste nagrus en dubbelbed ooit. Ek sal Ruby Rose hoogs aanbeveel. Wat 'n juweel! Die dekor is pragtig en kunstig. Die honde het my ook vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenobia R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Restful. A well kept room. Attention to detail impeccable. Was welcomed beautifully by the owner. Lovely gardens in the property. Walking distance to everything. Had a restful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Awesome. Fantastic stay, great hosts and amazing locale!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Wonderful facilities for fun families and groups. I had a very peaceful and comfortable stay in one of their buildings surrounded by a large beautifully maintained garden. I would definitely visit again with a group of friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonne T
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Coming back soon. Great value, 4-star venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anelene E
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Rustig en heerlik gekuier. Baie goeie ontvangs deur ongelooflik vriendelike eienaars en personeel. Huis is pragtig en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Net vir 'n aand oorgeslaap aangesien ons 'n funksie gehad het. Ja. Vriendelike gasheer en vrou. Baie hulpvaardig en aangenaam om mee te gesels. Sal Ruby Rose weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda Gertruida M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Gepaste blyplek vir groot groep. Baie vriendelike eienaars. Ons het 'n troue gehad en dit was moontlik vir van die gaste om vroeër in te check sodat hulle nog betyds kon klaarmaak vir die troue. Daar is 'n lekker kuierarea op perseel met 'n swembad. Geskik vir groot groepe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma O
Kort verblyf
4.2
Mei 2026

Fantastic! It was peaceful and quiet. The host was accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Sending Street, Riebeeck West, 7306, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72cd33ec242e06e73610df21f991ee2dc0c5a932f5c5bea8b1a6cfa679fabed6f0657d1aa4b3acb14de029b5f5779884e6ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 12 Sending Street Riebeeck West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.347734 18.869766
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang