Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Rose Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Besta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Ruby Rose Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rheeder V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rheeder V
Enkelreisiger

Lekker.

Ja, baie netjiese en ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig gewees.

Ek sou verkies het dat die ontbyt ingesluit moes gewees het in verblyf. Die prys is bietjie baie net om te oornag vir die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luta R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, spacious, modern.

Friendly and accommodating staff, beautiful garden and spacious room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Rose Guest House se terugvoer

We hope to see you in warmer weather next time.
Kind regards,
Bester

Ruby Rose Guest House
Theo-leighton D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo-leighton D
Saam met vriende

Netjies, modern, gemaklik met vriendelike diens!

Sal enige tyd weer daar gaan bly as ek in die Swartland draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Hoop ons sien jou in die somer Theo!
Baie groete,
Bester

Ruby Rose Guest House
Elane B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane B
Saam met vriende

Heerlike verblyf, mooi en netjies, absolute waarde vir geld.

Bester was so vriendelik en behulpsaam. Hy is beslis 'n groot aanwins vir die gastehuis. Sal beslis weer bespreek as ons in Riebeeck-Wes moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alinda P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda P
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike wegbreek, en vriendelikheid en gasvryheid!

Ek beveel 100% Ruby Rose aan! Winter of Somer, die plek is ideaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie Alinda. Dit was 'n plesier om jou en jou kinders hier te hê en sien uit na julle volgende besoek. Baie groete Bester

Ruby Rose Guest House
Claire C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Claire C
Saam met vriende

Die kamers is baie klein en was vuil toe ons daar aankom.

Die kamers was baie vuil toe ons daar aankom. Ligging en diens steeds goed. Uitsig op die berg en oor swembad is topklas. Geen etes op Sondae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenaid C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jenaid C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie swak!

Die swembad was buite werkend die hele naweek.ons kon nie eers die swembad gbruik het nie vir die bedrag per aand wat vereis was. Daar was 'n verstopping by die toilette. Beddegoed was nooit omgeruil nie, maar slegs opgemaak elke oggend. Ek sal niemand aanraai om sy of haar geld so te mors nie. Dankie, maar nee dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, u kamer is persoonlik deur myself gekontroleer, sodat die kamer skoon was. Ontbyt word van 7:00 tot 12:00 aan gaste bedien.

Ruby Rose Guest House
David H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg nie.

Alles is goed en mooi en skoon, maar die kamer en badkamer is baie beknop. Twee mense kan nie by mekaar verby beweeg nie. Dis die enigste probleem wat ons ondervind het, asook die beligting is bietjie swak omdat die mure donker is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, fancy, elegant and romantic!

The host was amazing. So friendly and welcoming, all smiles. We stayed in the Honeymoon Suite and it's astonishing beautiful. You have a lovely bath, walk in shower, massive bed with the best bedding, aircon, coffee machine etc. Outside you can chill in the garden on patio furniture under the trees, go for a swim or sit on the porch. It is truly an amazing guesthouse and I will book it over and over again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik, deftig, elegant en romanties!

Die gasheer was ongelooflik. So vriendelik en verwelkomend, konstant geglimlag. Ons het in die wittebroodsuite gebly en dit is verbasend mooi. Daar is 'n lieflike bad, instap-stort, massiewe bed met die beste beddegoed, lugversorging, koffiemasjien, ens. Buite kan 'n mens in die tuin ontspan op stoepmeubels onder die bome, gaan swem of op die stoep sit. Dit is waarlik 'n ongelooflike gastehuis en ek sal dit oor en oor bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Good day Liezl,

We hope to see you again as soon as possible!

Ruby Rose Guest House
Chantelle C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Besigheidsreis

Great value for money.

Great value for money, with beautiful and luxurious rooms. Staff are friendly and very helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, met pragtige en luukse kamers. Personeel baie vriendelike en hulpvaardig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylene M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die geld werd, bekostigbaar, 5 ster-verblyf en asemrowend mooi.

Sal definitief langer daar wil bly as net 1 aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Dankie Kaylene
Jammer dat julle so min tyd gehad het en hopelik sien ons julle binnekort weer.

Baie groete
Bester

Ruby Rose Guest House
Mrs Marie Stassen S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs Marie Stassen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean, excellent service.

I would recommend Ruby Rose Guest House to people, and the price is wonderful, Very neat and clean, staff amazing. Thank you for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Dear Marie,

Thank you very much. We are looking forward to seeing you again.

Kind regards,
Bester

Ruby Rose Guest House
Liezl U - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek en so kalm en rustig!

Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Looking forward to see you again

Ruby Rose Guest House
Mariaan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D

Ongelooflik, fantasties!

Kan Ruby Rose Guest House vir seker aanbeveel! Vriendelike en behulpsame personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Sien baie daarna uit om julle weer te sien

Ruby Rose Guest House
Jacobus J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, excellent service and centrally located.

The accommodation was great and the unit was clean and spacious. We liked the big shower and the coffee machine. Ample safe parking is available. You need to know the PIN code to access the premises as there is no intercom or bell to ring for opening the gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the tranquillity and hospitality.

Cannot wait to go back. Loved everything about it and good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Nespresso-masjien was 'n wenner!

Ons sal beslis teruggaan! Was mooi, modern en baie gemaklik. Ek beveel Ruby Rose beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional value for money.

Best B&B we have stayed at for a very long time. Will get better as new staff find their feet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phil L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Goed geleë en lekker sentraal ten opsigte van die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melitta S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melitta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay at Ruby Rose.

Upon arrival, we were warmly welcomed and greeted by Emily. The room we booked was beautiful, very comfortable and inviting. We had a wedding to attend to close by and she was very helpful regarding the location and distance to the venue. She also recommended us to a restaurant named the Old Dalby. Food was tasteful and mouthwatering. Definitely will recommend Ruby Rose Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marine T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gemaklike kamer. Perfek vir rustige wegbreek.

Emily het ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. Ons kamer was baie netjies en gemaklik (die Nespresso-masjien en aircon het dit net nog lekkerder gemaak). Alles wat mens nodig het vir 'n rustige aand weg. Die perseel word baie goed in stand gehou en die swembad is heerlik om in af te koel na 'n warm dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bob M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent room.

Enjoyed staying at Ruby Rose. Beautiful room and excellent service. I recommend it to anyone. Great value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Manjifieke kamer.

Het verblyf by Ruby Rose geniet. Pragtige kamer en uitstekende diens. Ek sal dit aan enige iemand aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanelle S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So fantasties ons het sommer nog 'n ekstra 2 dae gebly!

'n Wonderlike ervaring! Ons sal definitief binnekort weer soontoe gaan. Die eenhede sal nog beter wees met 'n klein yskassie, maar sonder dit is dit steeds iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect break-away!

Peaceful with everything we needed, amazing breakfasts, lovely staff and a wonderful host - thank you Emily, we would love to come and stay with you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise S

Wonderlik.

Emily, haar man en personeel was baie vriendelike en behulpsaam. Dis 'n pragtige plek. Ontbyt was baie aangenaam, het die verskeidenheid baie geniet. Komplimente aan die sjef. Sal enige persoon aanraai om die plek te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene E
Enkelreisiger

Very friendly hosts. Clean rooms. Friendly staff.

It was my first night stay after flying in from Windhoek. I felt welcome from the very beginning. The rooms are clean, the breakfast bar delicious. Owner and staff very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik!

Baie oulik. Vriendelike diens. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike sorgvrye, aangename ondervinding.

Baie aangenaam, rustig en regtig heerlike tydjie gehad, alles was perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, skoon kamers.

Ons was verbaas oor die netheid en grootte van die kamers (drieslaapkamerhuis) waarin ons gebly het. Het dit baie geniet en sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker.

Kamer mooi, skoon, beddegoed goeie gehalte. Parkering veilig, personeel vriendelik. Ontbyt baie lekker. In geheel gesien waarde vir geld, ek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra L
Besigheidsreis

Fantastiese verblyf en baie modern!

Wat ‘n pragtige en moderne gastehuis! Vriendelike diens en uitstekende koffie in die kamers vir gaste. Wat ‘n plesier om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en net wat ons nodig gehad het.

Dit was 'n pragtige plek en ons het baie lekker gebly. Sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk.

Met aankoms het ons onmiddellik tuis gevoel. Kamer was uitstekend, groot, skoon en linne was kwalitiet. Die ontbyt was "to die for". Sal definitief weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inandi S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek.

Puik kliëntediens, Emily is ‘n fantastiese gasvrou. Kamers is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinead Nicole M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinead Nicole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay!

We've only been here for one night, but what we have seen is a nicely decorated and neat guesthouse. It has a beautiful garden with a pool. Friendly and welcoming owners. Will definitely go there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf!

Ons het net een aand oorgebly, maar dit is mooi versier en 'n netjiese gastehuis. Dit het 'n pragtige tuin met 'n swembad. Vriendelike en verwelkomende eienaars. Sal definitief weer teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C
Gesin met tieners

Pragtige kamers.

Die huis en kamers het pragtige dekor. Baie parkeerplek op perseel. Ons is vriendelik ontvang deur dame en na ons kamers gewys. Enigste negatief was dat water baie lank gevat het om warm te raak vir stort of gesig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay, highly recommended.

Great experience. Hosts were very kind and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieke M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mieke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike gastehuis met moderne dekor.

Ons het 'n troue in Riebeeck Wes bygewoon en by Ruby Rose oornag. Baie goeie diens en heerlike ontbyt ontvang! Kamer was mooi en modern met aircon en 'n Nespresso-masjien. Hulle kan dalk asb 'n ekstra warm kombers in die kas sit vir die koue winteraande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Found a gem.

Goeie waarde vir geld. 11uur uitkloktyd en ontbyt was ingesluit. Baie veilig en vriendelike personeel. Kamers is goed toegerus vir 'n gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit is 'n nuwe gastehuis, maar reeds op 'n hoë standaard. Die kos is uitstekend en die diens werklik voortreflik. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anlie P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly service, good accomodation!

Good service, lovely accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Absoluut tevrede. Bitter mooi, netjies en baie aangename verblyf. 'n Juweel in Riebeek-Wes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek! Ons het dit so geniet en ek sal dit definitief aan ander mense aanbeveel!

Ons het ons verblyf regtig baie geniet! Die kamer was massief en mooi skoon, die gasvryheid was fantasties, en die ontbyt smaaklik! Sal definitief teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wow! Vandat ons daar aangekom het tot ons gegaan het was dit net wow. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer- alles was mooi, netjies, luuks en die personeel hulpvaardig en vriendelik. Die ontbyt was vreeslik mooi voor gesit met 'n ongelooflike verskeidenheid en alles was vars en tuisgebak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sendingstraat 12, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPbdLQ2XOdRFsu06UBrxudi2zYH8TLy4j0bs5sQSvsrHz5dyYNC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 12 Sending Street Riebeeck West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.347734 18.869766
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem