+32
Selfsorg in Langenhovenpark

Ruresta Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike diens, skoon en netjies en presies wat ons nodig gehad het. Die ligging was ideaal, en het voldoen aan alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Hoogs aanbeveel. Baie ruim, gerieflike en privaat eenheid in 'n stil en gegoede gebied. Tarief myns insiens te laag vir dit wat gebied word. Indien ek weer in die Bloemfontein-omgewing is, gaan hierdie een beslis my keuse wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vriendelike en hulpvaardige mense. Ons het lekker gebly en 'n heerlike nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Aan verwagtinge voldoen. Ja, ek het lekker gebly en aan my verwagtinge is voldoen. TV het nie gewerk en kan aandag kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Goeie waarde vir geld. Ons het lekker gebly, perfek vir 'n oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk D
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2026

Stil, rustige oornagverblyf. Het oornagverblyf nodig gehad op pad na Johannesburg; Ruresta het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nagrus en verblyf: stil, rustige buurt, goeie slaap- en badkamergeriewe, goeie kombuisgeriewe, veilige parkering, goeie WiFi. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gail P
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2026

Baie lekker gewees. Uiters gerieflik. Baie bedagsame en behulpsame gasheer. Die eenheid is goed toegerus, netjies en skoon. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Carelieze V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Vriendelike diens. Netjiese kamers. Veilige omgewing. Personeel & eienaar is vriendelik en behulpsaam. Plek is mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanri M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Lekker oornag plekkie. Perfekte plek om te oornag vir een aand as mens ver moet ry vir 'n goeie prys en netjiese kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marsia K
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Rustig! Slegs vinnige oornag gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Jan Marx Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe45cb958d38101d81b85eedac6345fe28b0bde3cb0e922fea33b99003a8ddb436a2b68fb67f5b5808bb66dcc4f5470375717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 18 Jan Marx Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.103352189651 26.151294540394

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang