+38
Selfsorg in Pellissier

Rus te Vinde BFN

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nico S
1 nag
4.8
Jun 2024

Stil plek in Bloem. Die eenheid was netjies en niks het gekort nie. Dit was aangenaam om daar te bly en die omgewing is stil en rustig. Kommunikasie van die eienaars was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig. Baie rustig en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Alles was perfek en presies soos op die webblad geadverteer, dankie. Ons het regtig ons oornagverblyf geniet in 'n baie skoon en netjiese fasiliteit en sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda P
1 nag
5.0
Jan 2023

Baie oulike, netjiese plek. Aanbeveelbaar! Netjies, gerieflik! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Top klas verblyf, kan aanbeveel. Sanday en Heini het werklik 'n baie spesiale oorbly geskep met pragtige decor, top kombuis behore, en 'n lekker groot yskas. Buite wag 'n goed versorgde pragtige tuun jou in en 'n lekker braai area met 'n braaitoestel en 'n Boma vir 'n staan vuur. Hulle voorsien ook heerlike etes en bykos vor jou braai. Haar soet aartappel en appel slaai skiet die ligte uit, asook die Garlic brood is top klas. Ons het die aartappelslaai resep selfs by haar gekry. Die tuin is omkamp, so jou honde wat saamry is veilig. Hulle sien ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Gerieflike oornag blyplek. Gerieflike oornag akkommodasie met veilige parkeerplek. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Maklik toeganklik vanaf die N1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Friendliest service. Highly recommend and Sandy is a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanitha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Die naam sê dit alles. Ideale plek om uit die besig stad te ontsnap na 'n rustige buurt wat uitkyk oor 'n veld en die stad se liggies. Die dekor is ingetoe, warm en welkom. Die kombuis is oulik toegerus vir 'n langer verblyf. Die gasvrou voorsien ook 'n oulike digitale toeristebrojusre. Ek sal vir seker die verblyf aan enige iemand voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie netjies en skoon. Lekker geslaap- goeie matras op bed. Baie netjies en skoon. Lekker geslaap - goeie matras. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Pollie Perel Place, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce76b719544b723f444e1dd36fcabf209afab24bb3666237c7477b947586849c8f9c303beca33c1b529617f65291916cb77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 11 Pollie Perel Place Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.15255 26.1709299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang