+58
Gastehuis in Lydenburg

Rustic Farm Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Celia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike mense en lieflike plaas atmosfeer. Ons was warm verwelkom. Daar het niks kortgekom nie. Alles pragtig, gemaklik en skoon. Lieflike plaas atmosfeer. Die plekkie het sommer ons reis na Hoedspruit baie korter gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Awesome word sterk aanbeveel. Baie netjies en skoon, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laubscher V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Very relaxing atmosphere. What a lovely experience to stay at Rustic Farm Stay. The hosts are very friendly and helpful. We will definitely go back again. It was very peaceful and quiet. Nice farm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izaan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Voel soos jou eie huis. Die plekkie is absoluut wonderlik. Gasvrou is baie vriendelik en gesels baie lekker saam 'n mens. Het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf
1.2
Feb 2026

Very bad experience with poor customer service. The listing is misleading, the owner didn't mention the terrible road to the property. I would not have booked had I known; it was an absolute bad experience. Definitely not recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Hendrik Jacobus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige, vriendelike, imposante omgewing. Die gasvrou en haar eggenoot het dit baie aangenaam vir ons gemaak. Hulle verdien 'n baie spesiale aanbeveling vir hulle vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurens H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Dit was wonderlik. Ek het vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette N
1 nag
5.0
Sep 2025

Ontspannend. Verblyf was heerlik, baie stil en rustig op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salmin M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Vyfster. Vriendelike verwelkoming. Kamer lekker warm gemaak voordat ons geboek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mosterthoek CC1 Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b1a2f44c4f05194b7f63a058cb09c8593f57dca5bf494c70dd446002dd749a160ec729464eda62cf0d1d5dac0b0b38b834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Mosterthoek CC1 Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.068210155384 30.391543332252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang