Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Farm Stay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mosterthoek CC1, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustic Farm Stay bied bekoorlike plaasstylverblyf in Lydenburg met 'n uitsig oor Long Tompas en op Steenkampsberg. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na korttermyn- of langtermynverblyf.

Verblyf word in 6 kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het driekwartbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kamer het 'n mandjie versnaperinge, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix- en Disney Plus. Die verblyf het 'n gedeelde braai-area en kombuis wat met 'n mikrogolf, lugbraaier, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe vir medium- tot langtermynverblyf.

Die verblyf is toegerus sodat alles steeds gemaklik en gerieflik vir gaste gedurende beurtkragtye is. Genoegsame lig binne en buite en 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel wat verseker dat die WiFi steeds deur gaste gebruik kan word is beskikbaar vir ten minste drie ure as die krag af is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Rustic Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 10

Ligging

  • Plaas Mosterthoek CC1, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Rustic Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mosterthoek CC1, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b1a2f44c4f05194b7f63a058cb09c8593f57dca5bf494c70dd446002dd749a160ec729464eda62cf0d1d5dac0b0b38b834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Mosterthoek CC1 Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.068210155384 30.391543332252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem