6 gaste
1 slaapkamer
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Newton Street, George South, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rustverseker is sentraal geleë in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en vakansiegangers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die N2 en verskeie besienswaardighede.
Die woonstel is ideaal vir 'n gesin en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 dubbelbeddens en 'n 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n bababedjie/kampkot op versoek beskikbaar. Die slaapareas het elk 'n hangkas en 'n tafeltjie met stoele. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met die gesinspakket DStv-kanale en gratis WiFi.
Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel met 2 stoele.
Die eenheid het 'n lieflike dek met braaigeriewe en deel 'n ingang met die hoofhuis wat toegerus is met 'n elektriese hek vir ekstra veiligheid.
Die verblyf bied 'n asemrowende uitsig op die Outeniekwaberg.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 29 Newton Street, George South, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Rustverseker het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Newton Street, George South, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang