Delight on the Canals, Thesen Islands
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S24 Saffron Island, Thesen Island, Kysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R6 240 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Delight on the Canals, Thesen Islands is op die eksklusiewe landgoed Thesen Islands op die ikoniese Tuinroete. Hierdie bekoorlike strandhuis is op die water se rand en bied 'n onvergeetlike vakansie-ervaring.
Die eenheid het 'n sprankelende swembad in 'n privaat binnehof met 'n gazebo vanwaar gaste oor die kanaal kan uitkyk. Dit is die perfekte omgewing vir gaste wat wil ontspan en herlaai.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het genoeg sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Magru Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- S24 Saffron Island, Thesen Island, Kysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Delight on the Canals, Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S24 Saffron Island, Thesen Island, Kysna, 6571, Wes-Kaap