+8
Selfsorg in Hartenbos

Saartjie se Plekkie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
William R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Comfortable weekend away in a lovely spot. This is our favourite self-catering setup. It's a well-equipped stand-alone unit with the owners on the property, which is great in case there are any issues, which there weren't. This is a great spot for exploring, both towards George and Mossel Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Heerlik gekuier, die gasvrou is so vriendelik en bedagsaam. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie T
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Baie aangename verblyf. Baie lekker gebly, het baie meer gebied as wat ek nodig gehad het. Sarie is baie gawe en vriendelike mense. Sal beslis weer daar bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gasvrou besorgd. Week voor die tyd kontak gemaak. Woonstel goed toegerus, skoon. Verblyf was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Baie aangenaam! Het baie lekker gekuier. Was baie vriendelik ontvang en die besorgdheid van die gasvrou en gasheer word waardeer. Woonstel is baie netjies met absoluut alles wat jy benodig. Die opvangs van WiFi sein is egter nie goed nie en ek sal 'n WiFi range extender aanbeveel. Sal weer oorweeg vir toekomstige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flippie B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Awesome. Die perfekte plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Saartjie se Plekkie
Baie dankie, Flippie. Was lekker om julle te ontvang.

Erika D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2025

Ideaal gewees vir ons kort verblyf! Uitkloktyd te vroeg - reeds agtuur! Kort nuwe kussings op die beddens. Strandfront maklik bereikbaar. Goed toegerus. Kan die plek vir mense wat nie 'n arm en 'n been wil betaal nie, aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Japie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie geniet. Baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Stil omgewing en was naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Saartjie se Plekkie
Baie dankie, was lekker om julle te ontvang.

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Die rustigheid was asemrowend. Doen so voort. Saartjie se plekkie is van die beste waar ons nog gebly het. Van die aankoms tot die vertrek is net asemrowend. Sarie is uiters gasvry en vriendelik. Ons sou beslis langer wou bly, maar weens ander verpligtinge moes ons gaan. Sal beslis weer daarheen wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Saartjie se Plekkie
Baie dankie

Adri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Baie tevrede, dankie, was wonderlik gewees. Saartjie se plekkie is 'n juweel, lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Saartjie se Plekkie
Baie dankie vir julle ondersteuning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

13 Katjiepiering Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfmFTAilzmPD9zS5NHZGzTxfKL2EvlKnTUcBUJwV4lGMVeyCR6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 13 Katjiepiering Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.120476820763 22.098546185516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang