+8
Selfsorg in Hartenbos

Saartjie se Plekkie

4 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 13 Katjiepiering Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Saartjie se Plekkie is ’n knus selfsorg-tuinwoonstel vir 4 gaste in Hartenbos.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die sitarea met 'n TV en beperkte DStv-kanale ontspan.

Daar is 1 parkeerplek in die skadu agter 'n hek wat kan sluit. Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel, daarom word troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie. Vir besprekings langer as 5 nagte, word 'n skoonmaakfooi gehef.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Danie T
5.0
Baie aangename verblyf. Baie lekker gebly, het baie meer gebied as wat ek nodig gehad het. Sarie is baie gawe en vriendelike mense. Sal beslis weer da...
Sien meer
Feb 2026
Jannie S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou besorgd. Week voor die tyd kontak gemaak. Woonstel goed toegerus, skoon. Verblyf was lekker!
Jan 2026
Flippie B
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Die perfekte plekkie.
Feb 2025
Corrie S
4.8
Baie aangenaam! Het baie lekker gekuier. Was baie vriendelik ontvang en die besorgdheid van die gasvrou en gasheer word waardeer. Woonstel is baie net...
Sien meer
Feb 2026
Erika D
Saam met vriende
4.0
Ideaal gewees vir ons kort verblyf! Uitkloktyd te vroeg - reeds agtuur! Kort nuwe kussings op die beddens. Strandfront maklik bereikbaar. Goed toegeru...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Katjiepiering Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saartjie se Plekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

13 Katjiepiering Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfmFTAilzmPD9zS5NHZGzTxfKL2EvlKnTUcBUJwV4lGMVeyCR6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 13 Katjiepiering Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.120476820763 22.098546185516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang